Page 1 of 1

GEDINK HY IS SLIM

Posted: Mon Mar 30, 2009 4:26 pm
by Yalair
Hulle vertel my die ou het besluit hy handig sy wapen in maar gaan dit eers beskadig sodat niemand dit kan gebruik nie. Hy buig toe die loop en slaan die aksie met 'n hammer. Nou het SAPD teen hom 'n saak gemaak want hulle kan die wapen nie balisties toets vir 'n moontlike kriminele oortreding hy's blykbaar in groooooot  ???  ???  ???  ???  ???  ???

Re: GEDINK HY IS SLIM

Posted: Sat Apr 04, 2009 3:02 pm
by Christo
Wat help dit hulle

Nie een van die wapens waarvoor ons heraansoek doen of van 'n ander koop word ballisties getoets nie.

DIS 'N KLOMP TJOL

Christo