Page 1 of 1
Re: S385 vs S365
Posted: Tue Jan 11, 2011 11:12 am
by Gerard
QL neem meer as net die termochemiese eienskappe in ag. In die QL databasis wys dit verskillende waardes vir 5 van die 7 faktore, vir S365 en S385, waarmee dit werk.
Re: S385 vs S365
Posted: Tue Jan 11, 2011 2:58 pm
by Gerard
Ludwig, het jou QL poeier databasis S361 in?
Re: S385 vs S365
Posted: Tue Jan 11, 2011 4:29 pm
by Gerard
Ludwig, stuur vir my epos by gerard(by)wol.co.za sodat ek jou keeradres het. Ek het 'n QL lys wat beter data vir S355 asook S361 in het. Hartmut Broemel het vir meer as 'n jaar gesukkel om die data by Somchem te kry. Ek weet nie wat hulle probleem is nie. Noudat Rheinmetall die leisels het, sal dit miskien beter gaan.