Page 1 of 1

Lamineerde Kolwe - Gauteng

Posted: Tue Jan 14, 2014 10:32 pm
by Joe308
Naand manne,

Julle weet nie miskien van iemand in die Gauteng omgewing wat lamineerde kolwe maak nie? Stel nie belang in 'n Boyds kolf, wil iets spesifiek laat bou.

Enige verwysings sal waardeur word.

Re: Lamineerde Kolwe - Gauteng

Posted: Wed Jan 15, 2014 6:25 am
by Giepie
Vir my gelyk of wapensmid by S&O in Pta so iets doen.

Re: Lamineerde Kolwe - Gauteng

Posted: Wed Jan 15, 2014 6:30 am
by spekieries
In Pretoria is daar Gerrie de Beer by 083 455 8533.

Re: Lamineerde Kolwe - Gauteng

Posted: Wed Jan 15, 2014 7:20 am
by Geno

Re: Lamineerde Kolwe - Gauteng

Posted: Wed Jan 15, 2014 9:55 am
by Katefbessie
Geno wrote:Frikkie Ferreira
0839407234
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=26477
+1

Re: Lamineerde Kolwe - Gauteng

Posted: Wed Jan 15, 2014 6:45 pm
by Joe308
Dankie julle waardeur dit!