Jakkals en Springbok keel
Posted: Tue Jan 14, 2014 1:43 pm
Ek verpes die goed
Stem saamtheedge wrote:Dit lyk of daai ooitjie aan die einde van haar tyd gekom het - toestand lyk baie af
Giepie wrote:Stem saamtheedge wrote:Dit lyk of daai ooitjie aan die einde van haar tyd gekom het - toestand lyk baie af
Stem met GenoGeno wrote:Giepie wrote:Stem saamtheedge wrote:Dit lyk of daai ooitjie aan die einde van haar tyd gekom het - toestand lyk baie af
Lyk vir my meer asof haar spiere gespan is.
Interessant Edge, jy kan dalk in hierdie geval reg wees, maar ek het al op baie relatief jong, gesonde springbok-ramme afgekom wat ook deur jakkalse gevang was. Dink ramme is meer kwesbaar omdat hulle territoriaal is en gereeld alleen is. Ooitjies (dink ek) is baie meer beskermd in trop-verband en word (volgens my ervaring) nie so gereeld gevang nie. Hulle is wel baie kwesbaar as hulle hul afdwaal van die trop om 'n versteekte pap lammetjie kos te gee / te beskerm.theedge wrote:Dit lyk of daai ooitjie aan die einde van haar tyd gekom het - toestand lyk baie af
So leer n man ook elke dag iets nuutGeno wrote:Giepie wrote:Stem saamtheedge wrote:Dit lyk of daai ooitjie aan die einde van haar tyd gekom het - toestand lyk baie af
Lyk vir my meer asof haar spiere gespan is.
Louis,Louis102 wrote:Interessant Edge, jy kan dalk in hierdie geval reg wees, maar ek het al op baie relatief jong, gesonde springbok-ramme afgekom wat ook deur jakkalse gevang was. Dink ramme is meer kwesbaar omdat hulle territoriaal is en gereeld alleen is. Ooitjies (dink ek) is baie meer beskermd in trop-verband en word (volgens my ervaring) nie so gereeld gevang nie. Hulle is wel baie kwesbaar as hulle hul afdwaal van die trop om 'n versteekte pap lammetjie kos te gee / te beskerm.theedge wrote:Dit lyk of daai ooitjie aan die einde van haar tyd gekom het - toestand lyk baie af
Terloops, dis die natuur, nie 'n soetsappige National Geographic Sondagskool-piekniek nie. Jakkals (roofdiere) doen maar net dit, waarvoor geskape is. Ek het baie tyd vir 'n jakkals alhoewel ons nie saam kan boer in hierdie wêreld nie. Ek het baie respek vir hul aanpasbaarheid, oorleweings vermoeë, beskermings drang teenoor veral hul werpsel ens ens.
Ons as jagters is op die einde van die dag ook seker maar net "roofdiere"?
Mooiloop
Louis
Die natuur is en bly maar wonderlik - een van die moeilikste ding vir my is om soms terug te staan en nie in te meng nie. Het nou die dag die storie gevolg van die ou (kan nou nie sy naam onthou) wat die Jagluiperd met die 5 kleintjies so gevolg en afgeneem het, hoe hy moes terughou en nie inmeng nie - daar het ek n F gekry ek sou nie kon terugstaan nie. Soms meng ek maar in sou natuurlik daai jakals nie kon los nie. LOLJohan Nel wrote:Louis,Louis102 wrote:Interessant Edge, jy kan dalk in hierdie geval reg wees, maar ek het al op baie relatief jong, gesonde springbok-ramme afgekom wat ook deur jakkalse gevang was. Dink ramme is meer kwesbaar omdat hulle territoriaal is en gereeld alleen is. Ooitjies (dink ek) is baie meer beskermd in trop-verband en word (volgens my ervaring) nie so gereeld gevang nie. Hulle is wel baie kwesbaar as hulle hul afdwaal van die trop om 'n versteekte pap lammetjie kos te gee / te beskerm.theedge wrote:Dit lyk of daai ooitjie aan die einde van haar tyd gekom het - toestand lyk baie af
Terloops, dis die natuur, nie 'n soetsappige National Geographic Sondagskool-piekniek nie. Jakkals (roofdiere) doen maar net dit, waarvoor geskape is. Ek het baie tyd vir 'n jakkals alhoewel ons nie saam kan boer in hierdie wêreld nie. Ek het baie respek vir hul aanpasbaarheid, oorleweings vermoeë, beskermings drang teenoor veral hul werpsel ens ens.
Ons as jagters is op die einde van die dag ook seker maar net "roofdiere"?
Mooiloop
Louis
Ek hou van hoe jy die ding opsom. Ek het ook nogal in my enigheid gedink dat die jakkals eintlik nou maar in sy natuurlike milieu volgens sy natuur optree en dat daar wel plek daarvoor is. Hulle is tog maar op die einde van die dag die opruimers van die siek, swak en ou diere en vervul sy funksie. As dit nou 'n skaap was of die dier wat hy vang 'n eienaar het, dan nou ja, dan is dier en mens in konflik. Dis egter 'n baie mooi foto en baie grafies.
Groete,
JHN