Page 1 of 1
Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Mon Jan 13, 2014 6:14 pm
by Ian
Gister ry ek in Marong se wêreld en kom op die vark en Gompou af so asof hulle vergadering hou. Jammer vir die kwaliteit van die foto maar ek moes blitsigvinnig neem.
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Mon Jan 13, 2014 6:21 pm
by vlakvark1
Daai varkie sal mooi lyk deur my teleskoop

Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Mon Jan 13, 2014 6:23 pm
by Pvdw
Ian mens sien nie meer aldag Poliesie hoenders nie. Hulle is ons swaarste vlieënde voël in SA. Hy staan nou wel nader as daai ot maar steeds gee dit jou 'n idee van die pou se grootte.
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Mon Jan 13, 2014 6:24 pm
by vriell
Goed genoeg vir min tyd....dankie vir die deel.Hulle lyk so rustig....asof hulle 'n "item" is Hihihihi...
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Tue Jan 14, 2014 10:12 am
by Jakkie 321
Mooi varkie daai en die gom pou. Mooi so
Groette
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Tue Jan 14, 2014 10:13 am
by VdWalt
Stunning foto!
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Tue Jan 14, 2014 10:14 am
by FCLoretz
Dankie Ian,
Sommer nie aldag wat mens so vergadering sien nie
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Tue Jan 14, 2014 10:43 am
by Frikkiedbr
Dankie Ian, ja nee mens sal dit nie sommer weer sien nie.
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Tue Jan 14, 2014 10:53 am
by Flip Nel
Dis mooi Dankie
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Tue Jan 14, 2014 11:39 am
by Roger
vlakvark1 wrote:Daai varkie sal mooi lyk deur my teleskoop

x2
LOL!
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Tue Jan 14, 2014 4:06 pm
by theedge
Baie mooi - sal laaik daai vark raakloop
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Thu Jan 16, 2014 12:18 pm
by Johan04
Baie mooi diere,maar die veld lyk wonderlik.Hier by ons(Upington) gaan dit maar moeilik wat die veld aan betref.
Groete
Johan
Re: Die sal ek nooit weer sien.
Posted: Thu Jan 16, 2014 5:54 pm
by Frederik
My wereld iemand anders weet ook waar Marong is :-) ja nee unieke foto.