Page 1 of 1

teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 2:19 pm
by kopskoot
Middag manne.

Ek is besig met 'n opruimings oefening en het 'n paar goedjies waarvan ek wil ontslae raak.

1)Tasco 4x20. (Made in Japan) (plex tipe kruishaar)
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/Mobile%20Uploads/1886DF42-B769-4A52-8D7A-805EA5BB6B44_zpsfoxrw9zf.jpg
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/Mobile%20Uploads/1E3E4B5D-2BDE-4830-A016-268231797FA4_zpsd3gtcagc.jpg

2) Tasco 4x40 (Made in Japan) (plex tipe kruishaar)
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/Mobile%20Uploads/B7EF3FDB-26ED-4D41-A12C-7E353E66C384_zpscdc8ckkv.jpg

3) Lynx 4x40 (plex tipe kruishaar) baie mooi toestand
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/Mobile%20Uploads/C6A84F40-95AA-4E9E-B0A5-64A8CABC970A_zpsdqhastru.jpg
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/Mobile%20Uploads/162C1565-9BA8-4129-93DD-D6378F190877_zpswaukbip3.jpg

4) Hunter 3x9x40 (plex tipe kruishaar)
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/Mobile%20Uploads/C4766FED-0080-4A89-AA85-9C91DC0B27C0_zpsuosdovas.jpg
http://i1269.photobucket.com/albums/jj584/Ronald_Nel/Mobile%20Uploads/4E389F84-E160-4E75-B132-68331466F110_zpseux434sc.jpg

Ek het nie 'n idee wat enige van die goed werd is nie, so, pm my maar 'n offer!

Groete
Ronald

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 2:34 pm
by Stefan764
WTF??

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 3:39 pm
by Dawie Malan
Mooi fotos. Wie het dit geneem?

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 3:58 pm
by Stefan764
Dawie Malan wrote:Mooi fotos. Wie het dit geneem?
LMFGA :laugh:

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 4:01 pm
by Reggie Gerber
Dawie Malan wrote:Mooi fotos. Wie het dit geneem?
Seker die Pienk Prins :laugh: :laugh:

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 6:40 pm
by Geno
Ronald. Wil jy nie asb jou advertensie onder die regte afdeling plaas nie?

Groete
Jaracal Admin

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 8:50 pm
by kopskoot
Jammer Jaracal admin

Wil u nie asb die post skuif na waar dit behoort te wees nie

Groete
Die gespuis

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 8:53 pm
by kopskoot
Reggie Gerber wrote:
Dawie Malan wrote:Mooi fotos. Wie het dit geneem?
Seker die Pienk Prins :laugh: :laugh:
Ja, ons kan mos nie almal so "tuff" wees soos ou kaalvoet koos nie!

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 8:55 pm
by Beretta
Kopskoot
Ek maak n offer vir die hele lot R 2500.00 ( twee duisend vyf honderd )
Beretta

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 9:18 pm
by kopskoot
Oom Baretta

Tnx maar daai tasco 4x 40 is klaar weg!

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 9:29 pm
by wlm
Kan mens daai 4x2o op 'n handwapen sit? "Long eye-relief"?

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 9:33 pm
by kopskoot
wlm wrote:Kan mens daai 4x2o op 'n handwapen sit? "Long eye-relief"?
Hy het taamlik baie "eye relief", so ek sou glo mens kan.!

Jys welkom om hom te probeer, maar Oom Baretta het die eerste opsie

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 9:57 pm
by wlm
kopskoot wrote:
wlm wrote:Kan mens daai 4x2o op 'n handwapen sit? "Long eye-relief"?
Hy het taamlik baie "eye relief", so ek sou glo mens kan.!

Jys welkom om hom te probeer, maar Oom Baretta het die eerste opsie
Laat weet maar as hy nie vat nie.

Re: teleskope te koop

Posted: Mon Jan 13, 2014 10:30 pm
by NicoSmit
as ek mag vra waarvoor het die 4x40 scope gegaan ek het een wat my swarie wil koop en ek weet nie wat om hom te vra nie

Re: teleskope te koop

Posted: Tue Jan 14, 2014 7:32 am
by Beretta
Kopskoot
Dit is reg dan maak ons dit R 2000.00
Beretta

Re: teleskope te koop

Posted: Tue Jan 14, 2014 7:52 am
by Beretta
Kopskoot
Sorry ek sal nie meer die teleskope vat nie
Dankie
Beretta

Re: teleskope te koop

Posted: Tue Jan 14, 2014 8:03 am
by Taylor
Dag se kopskoot. gee my asb n opsie en n prys op daai 4x20.

Ek het n lekker werkie vir hom.
Dankie.
Groetnis

Re: teleskope te koop

Posted: Tue Jan 14, 2014 8:56 am
by kopskoot
Taylor wrote:Dag se kopskoot. gee my asb n opsie en n prys op daai 4x20.

Ek het n lekker werkie vir hom.
Dankie.
Groetnis

Hi Taylor.

Wlm het die eerste opsie ,waarna jy hom dan kan kry, indien wlm nie wil nie

groete