Bottom metal?
Posted: Mon Jan 10, 2011 1:04 pm
DBM - die ouens wat al oor die tactical rifles gelees weet seker wat dit is.
"Trigger gaurd" en "detachable magazine" soos die Tikka gewere. Meeste van die aftermarket produkte word so ontwerp om saam met die Accuracy International centre feed magesyne te werk en is vir die Remington 700 kort aksie. Ek kyk nou al lank maar die goed is duur en die ouens in die US wil nie SA toe verskeep nie.
Nou die dag toe ek by S&O instap het hulle een Surgeon DMB gehad en die was regtig 'n kwaliteit produk (Thomas sal vir ons kan s? hoe hy werk). Hopelik kry hulle weer iets soortgelyk in vir die ouens wat sou belangstel.
Nou die rede vir die post is om sommer julle ouens se gevoel oor die tipe produk te toets en julle opinies te hoor. Sou julle so iets aanskaf? Die prys sal sekerlik wissel hier rondom R4500~R5500 as 'n geweerwinkel dit inbring en verkoop. Die goedkoopste "ordentlike" (soos wat ek kan aflei) een wat ek nog kon opspoor word deur CDI Precision in Amerika vervaardig
http://www.cdiprecisiongunworks.com/
en 'n review
https://www.snipercentral.com/cdidbm.phtml
Die hoof redes hoekom ek dit oorweeg is die centre feed magesyn, waaruit ek my Ackley rondtes dan sonder probleme sal kan voer en tweedens is dit die 5 skoot kapasiteit (of 10 as jy sou wil) bo die 4 skoot van die standaard Remington magesyne. (Ons skiet mos 5 skote agter mekaar in die veldskiet kompetisies)