Page 1 of 1
Vimba Bushpig Hounds
Posted: Sun Jan 12, 2014 2:07 pm
by Jaco Bosvark
Vimba Bushpig Hounds is a pack of highly trained hounds specialising in helping the farmers to control these crop raiding, damage causing problem! If bushpigs causes damage to your crops them we will help you get rid of them.
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Sun Jan 12, 2014 2:47 pm
by Rifrug2
Kan iemand my raad gee watter soort flits is die beste vir nag skiet. Ek moet hom kan mount op die geweer. Ken iemand die ND 3 lazer wat ook n flits is. Ek is dringend op soek na iets voor volgende naweek.
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Sun Jan 12, 2014 2:52 pm
by douw
Probeer vir Celesti hier op Jaracal. Sy is van Nitecore SA. Hulle flitse is puik.
Groete
Douw
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Sun Jan 12, 2014 3:57 pm
by Geno
Welkom Groot Vark!
Manne. As Jaco van varke praat kan julle maar luister. Dis met DNS toetse bewys dat hy 17.38% bosvarkbloed in hom het!
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Sun Jan 12, 2014 4:19 pm
by Potshot pelser
Hahaha welkom varki !!!
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Sun Jan 12, 2014 9:23 pm
by Nico Harris
Rifrug ek gebruik n lightforce 170mm op my 06 en hy werk goed!
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Thu Jan 16, 2014 8:37 am
by BIGHUNT
Hi Geno, is jy seker dis net 17.38% bosvark bloed???
As ek so na sy gearlever kyk dan wonder ek.....!!!
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Thu Jan 16, 2014 8:51 am
by G-force
Welkom ou Jaco,waneer jag ons weer?
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Thu Jan 16, 2014 8:52 am
by Geno
G-force wrote:waneer jag ons weer?
1 Februarie by Reno! Die varke slaap in 4 lande!
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Thu Jan 16, 2014 9:00 am
by G-force
Geno wrote:G-force wrote:waneer jag ons weer?
1 Februarie by Reno! Die varke slaap in 4 lande!
Great,gaan ons sommer daai jakkalse ook ophang selde naweek?
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Thu Jan 16, 2014 9:02 am
by Geno
Ons gaan ja! Sal by Reno hoor of ons weer in daai lekker jaghuis kan bly.
Re: Vimba Bushpig Hounds
Posted: Thu Jan 16, 2014 9:08 am
by sako 30-06
Geno wrote:Ons gaan ja! Sal by Reno hoor of ons weer in daai lekker jaghuis kan bly.
Kan jy manne asseblief julle reelings tref oor PM's!
Julle maak n man darem lelik jaloers as ek moet hoor hoe julle gaan jag.
kan sien die manne ken hulle storie.