Page 1 of 1

Somchem Website nie meer biskikbaar?

Posted: Sun Jan 09, 2011 8:03 pm
by JPS
Hi Manne,

Weet enigeen wat van die somchem website geword het? al my links werk nie meer nie?
Dit was altyd www.dlswc.co.za as ek dit nie mis het nie?

JP

Re: Somchem Website nie meer biskikbaar?

Posted: Sun Jan 09, 2011 8:06 pm
by JOHANNIC
jps
sover ek weet is hulle besig met n upgrade,maar dit was al n rukkie terug........

Re: Somchem Website nie meer biskikbaar?

Posted: Sun Jan 09, 2011 8:12 pm
by JPS
Thx, sien van die manne op 4x4 forum sukkel al van Jule laas jaar af ??? ???

Re: Somchem Website nie meer biskikbaar?

Posted: Mon Jan 10, 2011 2:11 pm
by 222
Manne

Ek het so ruk terug vir Somchem self gemail en gevra wat van hulle website geword het. Ek het die volgende van hulle as antwoord ontvang:

Gerrie,

Ons webtuiste is tans onder konstruksie en ek sal jou laat weet wanneer dit reg is.

Jy kan vir Manie Johannes skakel vir enige tegniese inligting by (021) 850 2448.

Groete.

ELMARIE ZIKMANN
Rheinmetall Denel Munition
Marketer : Reloading Products
Somerset West Site

Tel:      +27(0)21 850 2541
Fax:      +27(0)21 850 2992
Mobile:  +27(0)829414917
email:    elmarie.zikmann@rheinmetall-denelmunition.com

Re: Somchem Website nie meer biskikbaar?

Posted: Mon Jan 10, 2011 2:49 pm
by JPS
tx .222

Dankie vir die inligting.

Groete

Re: Somchem Website nie meer biskikbaar?

Posted: Mon Jan 10, 2011 8:15 pm
by DawieKotze
Jy kan die herlaai data hier aflaai..................... Dis my eie files en heel veilig. Sien die tabs aan die onderkant vir die kaliber keuse

http://www.mediafire.com/?p9g56ohi1t71of7

http://www.mediafire.com/?z52bnsn9ebdlrwl

http://www.mediafire.com/?qwtdeyfy31osp37

Hoop dit help!!

Re: Somchem Website nie meer biskikbaar?

Posted: Mon Jan 10, 2011 8:41 pm
by fanie17
Bel vir Johan Kruger of Tex Neethling by 021 850 2448 hulle is altyd behulpsaam.

Re: Somchem Website nie meer biskikbaar?

Posted: Mon Jan 10, 2011 10:21 pm
by JPS
Dankie Manne ek waardeer al julle moeite.
Groete
JP

Re: Somchem Website nie meer biskikbaar?

Posted: Tue Jan 11, 2011 7:38 am
by JPS
madako wrote: Jy kan die herlaai data hier aflaai..................... Dis my eie files en heel veilig. Sien die tabs aan die onderkant vir die kaliber keuse

http://www.mediafire.com/?p9g56ohi1t71of7

http://www.mediafire.com/?z52bnsn9ebdlrwl

http://www.mediafire.com/?qwtdeyfy31osp37

Hoop dit help!!
Baie Dankie ek het dit gekry.

Groete
JP