Page 1 of 1

Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 11:56 am
by Phillip
Die zebra in Marakele (Thabazimbi) gesien die afgelope vakansie.

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 12:10 pm
by Dolf014
Iemand het hom soos 'n donkie gery. toe skuur sy strepe af.

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 1:50 pm
by Spanner
Dit lyk of die verf nog nat was toe hy gery is

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 2:14 pm
by Roger
Lol!

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 3:53 pm
by Jonie
wonder of sy naam kolle of strepies is?

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 4:59 pm
by Jake1
Mens kan mos duidelik sien hy is maar net gereeld met 'n saal gery.

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 5:07 pm
by BLOK
Ek dink die saal het verkeerd om gesit op die zebra, die man het seker heeltyd reverse gery.

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 5:14 pm
by Jake1
Uitgevang_ Die boer ry sy zebras.

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 5:24 pm
by Cz_apie
Definitief n "perd van ander kleur" ++>: ++>:

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 9:29 pm
by tripodmvr
Kry sebras brandsiek?

Re: Zebra me kolle

Posted: Thu Jan 09, 2014 9:32 pm
by Cobus(Cobb)
What did the blond call her pet Zebra.......??

Spot..

HaHaHa

Re: Zebra me kolle

Posted: Fri Jan 10, 2014 7:28 am
by Skolla
Swak verf werk hier op n Vrydag namiddag?

Re: Zebra me kolle

Posted: Fri Jan 10, 2014 2:56 pm
by Jakkie 321
Jake1 wrote:Uitgevang_ Die boer ry sy zebras.

Hopelik met n saal :o

Groette

Re: Zebra me kolle

Posted: Fri Jan 10, 2014 5:15 pm
by theedge
Dink die saal het nog juk opgehad toe hy op die rug gesit is.