Page 1 of 1

Hier kietjie kietjie..

Posted: Wed Jan 08, 2014 3:06 pm
by Frikkiedbr
Namibian Leopard and enthusiastic Russian nature lover exchanging opinions in the field of wildlife photography
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1488173_10153035863728538_826833820_n_zps33f8faf8.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1557717_10153035867598538_992125593_n_zps1646418f.jpg

Namibian Leopard and enthusiastic Russian nature lover exchanging opinions in the field of wildlife photography.
Hes got it all wrong: Land Rover, camera, and Nikon. Personally, I think he should've gone for Land Cruiser, gun or at least a Canon...

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1558478_10153035873868538_1887211756_n_zps30cf68f5.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1557506_10153035876173538_1513774364_n_zps163b87e2.jpg

http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1520757_10153035876603538_1982470850_n_zps0334642f.jpg

Re: Hier kietjie kietjie..

Posted: Wed Jan 08, 2014 3:55 pm
by Johan Nel
...en as ons klaar die 'aksie fotos' geneem het, dan stap ons saam huis toe om vir Kietie sy pierinkie melk te gee... Lyk vir my maar na geposeerde fotos.

Re: Hier kietjie kietjie..

Posted: Wed Jan 08, 2014 8:32 pm
by theedge
Dink tog daai perd het geskrik - ek sou

Re: Hier kietjie kietjie..

Posted: Thu Jan 09, 2014 12:21 pm
by WILLEBEES
Briekmerk in sy onderbroek???

Re: Hier kietjie kietjie..

Posted: Thu Jan 09, 2014 5:08 pm
by Willie G
Ek is bly al die foto's is van die voor kan af geneem !!!!!

Re: Hier kietjie kietjie..

Posted: Thu Jan 09, 2014 8:20 pm
by theedge
Willie G wrote:Ek is bly al die foto's is van die voor kan af geneem !!!!!
Stem maat anders kon dit dalk net n ander prentjie gewees het ++>:

Re: Hier kietjie kietjie..

Posted: Sun Jan 19, 2014 3:40 pm
by Dweetster
Met al daai foto's sou daar vir seker meer bloed betrokke gewees het. Daai kat het te veel skerp kante.