Page 1 of 1
Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 10:17 am
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1535676_623861987677996_1094472305_n_zpsed727307.jpg
This pic was taken on the Dordabis Road in Namibia and is a Zebra / Horse mixture. More often you find Zebra/ Donkey mix.
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 10:48 am
by NEGE3
Seker 'n Zorse.

Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 10:50 am
by Chris Swart
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 11:07 am
by Flip Nel
Chris Swart wrote:Lelik...
Dis wat hy is

Een van die dae is hy ook 'n eksotiese "bok" dan moet almal moerse bedrae betaal om hom te skiet

Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 12:08 pm
by win270
Sien nie die prentjie nie?
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 12:10 pm
by Frikkiedbr
kan jy dit nou sien?
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 12:13 pm
by WILLEBEES
Definitief 'n zerd of zorse soos nege3 gese het....
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 12:15 pm
by win270
Ja, ek kan nou sien. Dankie.
Die arme dier moet so uit voel soos 'n spreeu tussen swane.
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 12:16 pm
by Frikkiedbr
Plesier, ja nee shame.
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 12:53 pm
by Jakkie 321
Shame die arme ding. Hy kan nie eers se sy ma en pa is n perd of zebra nie.
Groette
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 5:17 pm
by Herman Huyser
of dalk 'n Zeborse?
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Wed Jan 08, 2014 8:30 pm
by theedge
Eerste keer dat ek so perd sien (Zebra) lol
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Thu Jan 09, 2014 9:27 am
by Marc
As ek so kyk na die huidige wild bedryf wat niks belangstel in normal diere nie is daai ding se naam Kaching

Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Sat Jan 11, 2014 10:12 am
by stan man
ek noem dit n zepperd.
n klompie jare terug het ek n jagter van denemarke op n jag vergesel. op die spesifieke plaas was daar een van die mixed breed goete. die man het hom gesien en het dadelik begin kerm om hom te skiet. nodeloos om te se ,die volgende dag is die taksidermis besoek en nou is daar n snaakse trofee in denemarke. ek dink net die boer glimlag vandag nog oor die prys wat hy vir daardie frats gekry het.
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Sat Jan 11, 2014 12:40 pm
by NEGE3
Lyk nogal of dit 'n merrie is. Dink julle sy sou kon voortplant.
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Sat Jan 11, 2014 5:59 pm
by iceman1982
NEGE3 wrote:Lyk nogaal of dit 'n merrie is. Dink julle sy sou kon voortplant.
Nee, hy/sy sal steriel wees. Weet van nog so een hier in die Oos Kaap, maar met n swart perd. Pragtige dier. Jy sien net so blou skynsel in die son, met die strepe.
Re: Wat is ek nou regtig??
Posted: Mon Jan 13, 2014 12:17 pm
by Frikkiedbr
Mens ruk alles uit verband aai
Yes they are real. Hybrids are sterile, so they can not reproduce. A Horse, Donkey & Zebra all have a different number of
chromosones, so crossing any of the 3 result in a hybrid.
http://www.spotsnstripes.com/PhotoAlbum5Zorses.htm
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1601062_10153649213875048_1951447388_n_zps1e9036e4.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/155712_476586673111_4181279_n_zps69c12f3b.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/76929_476586208111_2878596_n_zps792b6370.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1549250_565824256839387_132654307_n_zpsa1f5d96a.jpg