Page 1 of 1
Vanghok vir rooikat
Posted: Tue Jan 07, 2014 7:05 am
by VdWalt
Het iemand dalk vir my 'n kontak nommer van iemand
wat rooikat vanghokke in PE (Ooskaap) verkoop?
Re: Vanghok vir rooikat
Posted: Tue Jan 07, 2014 7:07 am
by Geno
Alan Truter sal jou kan verwys. Hy is op Uitenhage.
www.jackalpro.com
Groete
Re: Vanghok vir rooikat
Posted: Tue Jan 07, 2014 7:11 am
by VdWalt
Baie dankie!
Re: Vanghok vir rooikat
Posted: Tue Jan 07, 2014 7:15 am
by VdWalt
Is Alan se kontak besonderhede die Jackalpro of is dit 'n 2de opsie?
Re: Vanghok vir rooikat
Posted: Tue Jan 07, 2014 7:18 am
by Geno
Jackalpro
www.jackalpro.com
PO Box 15315
Emerald Hill
6011
South Africa
Phone: 041-922 9858
Fax: 041 - 9922 079
Mobile: Judy 082 8225304
Re: Vanghok vir rooikat
Posted: Tue Jan 07, 2014 8:11 am
by Hugo
Ek sien die Top hom wat hul adverteer is nogal populer.
Re: Vanghok vir rooikat
Posted: Tue Jan 07, 2014 8:13 am
by Hugo
Probeer die nommer 083 320 2083