Page 1 of 1
Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 5:06 am
by DawieKotze
Vir julle wat belangstel in die Giniel en die Toyotas..............
http://dakar.toyota.co.za/
Dis jammer dat hy probleme op die 1ste skof opgetel het, want om van die 27ste plek terug te veg na die podium , gaan baie moeilik wees.
Ek wens net Supersport het 'n langer program elke dag!!!
Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 6:35 am
by ANDRIES
Die program wat hulle aanbied is pateties.
Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 7:14 am
by Jakkie07
Waar saai SS die Dakar uit, kon nie gestraand kry nie.
Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 7:39 am
by Kalahari
Jakkie07, dit lyk my hang af, gisteraand op 208 gewees en dan sien ek daar is ander aande vorentoe in die week wat dit op 205 is, kyk maar mooi, die tye verskil ook soms.
Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 7:57 am
by savage(P Coetzer)
De Villiers het weer goed tyd gewen. Hy is nou in die 6de pos 17min agter die voorloper. Die ander hilux van Poulter is 13de 46min agter die voorloper. Weet iemand wat met die Ford van Visser gebeur het? Na al die "challenge accepted" advertensies het hulle nie eers begin nie.....
Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 7:58 am
by Geno
Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 8:38 am
by Marc
Alvarez’s South African team-mate, Chris Visser, was having an excellent Dakar debut, powering his Ranger V8 to ninth place at the stage’s first waypoint, before suffering a calamitous mechanical.The wheel nuts of Visser’s right front hub sheared, losing the former South African off-road racing champion a tremendous amount of time as he was forced to stop and wait for the Ford team’s support truck in-stage. Visser eventually finished 4:34.38 behind the Haval of Sousa. His race, is effectively over.
Dat 'n simpel ding soos die 'n man die hele resies kan kos. Is daar nie 'n standaard materiaal wat gebruik word nie

Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 9:23 am
by Rampawena
Klink my Visser en Badenhorst is uit Dakar 2014.
"Visser & Badenhorst endured an exceptionally long first day and were well placed to make up numerous positions from the back of the flied today. They were running well until they hit the treacherous Nihuil dunes, where the Rancher launched over a dune and rolled heavily. Visser incurred a neck injury as a result and was evacuated by helicopter to the bivouac in San Rafael before being taken to the local hospital for X-rays. The onsite medical team confirmed that he was alert and able to move recent info suggest he will remain for observation overnight and released from hospital today."
Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 9:26 am
by Jakkie07
Marc wrote:
Alvarez’s South African team-mate, Chris Visser, was having an excellent Dakar debut, powering his Ranger V8 to ninth place at the stage’s first waypoint, before suffering a calamitous mechanical.The wheel nuts of Visser’s right front hub sheared, losing the former South African off-road racing champion a tremendous amount of time as he was forced to stop and wait for the Ford team’s support truck in-stage. Visser eventually finished 4:34.38 behind the Haval of Sousa. His race, is effectively over.
Dat 'n simpel ding soos die 'n man die hele resies kan kos. Is daar nie 'n standaard materiaal wat gebruik word nie

my neef jaag "stockcars" en so ding het hom ook n eerste plek gekos, sy wiel is voor hom oor die wenstreep en toe die res van die pak karre.
Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 9:30 am
by Smitstertjies
As ek so na die uitslae kyk sover.
Ek dink die toyota manne moet maar mamma se mini leen as julle weer bietjie will off road

Re: Dakar - Toyota
Posted: Tue Jan 07, 2014 9:43 am
by Marc
Daai Mini's skop gat, wys jou wat jy kan bemag as jy 'n oneindige put geld het !