Page 1 of 1

teleskoop "mount" vir 303 no4 mk 2

Posted: Thu Jan 06, 2011 10:21 pm
by Bryan Mennie
Hi daar aan almal
verskoon maar as die afrikaans n bietjie swak is, gelukkig kan julle nie n aksent hoor met tik nie!
Weet enige een op die forum of daar n soortgelyk aan die ATI mount hier in SA beskikbaar?
n "scope" monteering wat nie "smithing" of verandereings aan die geweer benodig nie?

Baie dankie aan almal

Bryan

Re: teleskoop "mount" vir 303 no4 mk 2

Posted: Thu Jan 13, 2011 9:26 am
by Francois Marais
Bryan

Majuba is ons eie (Jaracal) 303 spesialis, hy weet wat kan, en kannie op n 303, volg maar sy raad.

Mooi loop
Francois

Re: teleskoop "mount" vir 303 no4 mk 2

Posted: Thu Jan 13, 2011 10:06 am
by Louis Kriel
Bryan Mennie wrote: Hi daar aan almal
verskoon maar as die afrikaans n bietjie swak is, gelukkig kan julle nie n aksent hoor met tik nie!
Weet enige een op die forum of daar n soortgelyk aan die ATI mount hier in SA beskikbaar?
n "scope" monteering wat nie "smithing" of verandereings aan die geweer benodig nie?

Baie dankie aan almal

Bryan
Ons gebruik mos maar die Thor No4 MK1 mount wat 'n bietjie gemodify moet word. Is laas jaar deur daai oefening. Baie solid en werk goed.