Page 1 of 1

Gewilde kalibers

Posted: Mon Jan 06, 2014 1:57 pm
by win270
Aangeheg is 'n artikel uit Landbou Weekblad waarvan die onderwerp uiteraard al baie in hierdie forum bespreek en gedebateer is. Ek plaas maar interessantheidshalwe, veral vir die manne wat dit nog nie gelees het nie.

Daar is ook interessante reaksie onder-aan die artikel.

Groete