Page 1 of 1
Weskaap Roepkursus = Laingsburg 24 en 25 Januarie 2014
Posted: Mon Jan 06, 2014 7:14 am
by tafjak
Kontakpersoon- Ferdi
Sel 079 8892 174
plaas 023 5314 022
Re: Weskaap Roepkursus = Laingsburg 24 en 25 Januarie 2014
Posted: Mon Jan 06, 2014 8:48 am
by Jakkie 321
More Taffie
Wie bied die kursus aan en wat is die koste?
Groette
Re: Weskaap Roepkursus = Laingsburg 24 en 25 Januarie 2014
Posted: Mon Jan 06, 2014 10:26 am
by tafjak
Kursusaanbieder- Taffie Mulder
Kursus cd met 22 roepklanke
Nagjag demonstrasie
Koste - R1500-00 per persoon.
Vir reelings skakel Ferdie by Sel 079 8892 174
plaas 023 5314 022
Re: Weskaap Roepkursus = Laingsburg 24 en 25 Januarie 2014
Posted: Sat Jan 18, 2014 1:21 pm
by Koupjak
Dankie Taffie
Asgevolg van oorstromings was ons plaaslyn buite werking. Dit is intussen herstel so as sekere mense nie kon antwoord kry nie kan hul nou maar bel.
Groete
Re: Weskaap Roepkursus = Laingsburg 24 en 25 Januarie 2014
Posted: Tue Jan 21, 2014 11:54 am
by JKB
More manne.
ek sien hul bied n kursus aan. Gaan die kurses nog voort,want ek stel ernstig belang en dis nie te ver vir my ni.
As jul vir my meer duidelikheid het asb.
Dankie
Re: Weskaap Roepkursus = Laingsburg 24 en 25 Januarie 2014
Posted: Mon Feb 03, 2014 5:26 pm
by Koupjak
Dankie Taffie dit was lekker om van die manne wat nagroep ken te leer. Ek sal vir almal aanbeveel om Taffie se kursus te loop.
Groete