Page 1 of 1

Herblou van 'n p14 303

Posted: Wed Jan 05, 2011 7:16 am
by Chrisjan
Hello,

Ek is van roodepoort, Wie sal julle aanbeveel om my pa se standaard p14 303 met oop vesiere te herblou?

Watse voorbereiding moet ek van my kant af doen?

Ek is nie bang om te ry vir die beste diens nie, Hoeveel moet mens omtrent betaal?

Re: Herblou van 'n p14 303

Posted: Wed Jan 05, 2011 10:53 pm
by Jagtersdok
Chris

Chad hulle by Arms in PTA doen mooi werk op daai outjies.

0123471917

Re: Herblou van 'n p14 303

Posted: Thu Jan 13, 2011 11:19 pm
by saimportsuplies
wel as ek my 2c ingooi, die ou wat al die p14 bisley wen gewere gebou het en vandag nog van die beste is is kevin by bloemfontein custom guns, sy persoonlike  sel no. kan ek vir jou gee as jy my email,hy is persoonlike friend





mooi gaan francois