Page 1 of 1

Ackley improved en lesensie?

Posted: Wed Jan 05, 2011 7:13 am
by Chrisjan
Hello,

Ek moet eesdaags aansoek doen vir my 243 se lesensie, maar ek wil hom van dag een 'n ackley improved sny. Waneer vertel ek die vir die CFR?
Is dit voordat ek die lesensie aansoek doen of laater, ek probeer ook wagtyd verminder.

Die enigste rede warom ek vra is want gunsmiths wil somtyds eers papiere van die verandering sien voordat hulle die werk doen.

Re: Ackley improved en lesensie?

Posted: Wed Jan 05, 2011 9:01 am
by Wouter Roets
Crisjan
Daar is so bietjie van n loophole as dit by Ackleys kom. Jou Geackleyde geweer kan nog steeds die gewone amumusie skiet so jou lesensie is nog steeds geldig. Kry maar vir jou n gunsmith wat dit so insien. My nommer is 0833784147 as jy verder hieroor wil praat. Doen aansoek vir n gewone 243 en los dit daarby.
Groete
Wouter

Re: Ackley improved en lesensie?

Posted: Wed Jan 05, 2011 10:57 am
by James Wilson
wouter is reg. "dit is vorm bo wese". maw die SAPD sien dit as een en dieselfde kaliber.

Re: Ackley improved en lesensie?

Posted: Wed Jan 05, 2011 10:52 pm
by Jagtersdok
Jy hoef nie die manne in te lig nie. jy gebruik 243 dop, 6mm punte etc so jy het geen verandering aan die kaliber tegnies gemaak nie, Net die dop se shape.

Re: Ackley improved en lesensie?

Posted: Thu Jan 06, 2011 8:21 am
by Chrisjan
Dankie, Ek wardeer die raad. Sodra ek hom het sal ek vra watter gunsmiths geskik vir die werk is. Mooi dag vir julle.