Page 1 of 1
Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Sun Dec 29, 2013 8:58 pm
by Capt. Yoda
Lyk nogals na n lekke ding die en die prys is ook nie bad nie
Source:
http://bulletin.accurateshooter.com/
New $995.00 Nightforce SHV 4-14x56mm Scope
Nightforce Optics has introduced a new medium-magnification, second-focal plane scope for hunters and tactical shooters. Described as “the most affordable Nightforce riflescope [offered] to date”, the all-new 4-14x56mm SHV will sell for $995.00 (non-illuminated model) or $1195.00 with an illuminated reticle. The “SHV” stands for ShooterHunterVarminter™, reflecting this scope’s versatility — it can be used for a wide variety of applications. The SHV has plenty of travel for long-range use: 100 MOA of elevation adjustment and 70 MOA of horizontal (windage) travel. Two reticle options will initially be offered, the basic IHR (Int’l Hunting Reticle) with floating center cross-hair, and the popular MOAR reticle with 1-MOA vertical and horizontal hash marks.
http://accurateshooter.net/Blog/shv01.jpg
The 4-14 SHV scope represents a new direction for Nightforce. The optics-maker kept the price under $1000.00 by “limiting some options, offering simpler controls, and using a less complex manufacturing process.” Nightforce said the goal with the SHV was to offer a scope priced “within the reach of a wider range of hunters and shooters who don’t need the ‘overbuilt’ characteristics of our NXS™ series, most of which were originally created to withstand actual combat conditions.”
http://accurateshooter.net/Blog/shv02x600.jpg
http://accurateshooter.net/Blog/shv03.png
http://accurateshooter.net/Blog/shv03.png
http://accurateshooter.net/Blog/shv05.gif
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Sun Dec 29, 2013 11:42 pm
by SNIPER
Naand
Teen daai prys gaan hulle beslis mark seer maak.
Duidelik manne het hulle huis werk mooi gaan doen.
Ek sal beslis een koop.
Groete
SNIPER
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Mon Dec 30, 2013 5:32 pm
by mariusr
Wens ek was nou in die VSA!

Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Sun Jan 05, 2014 5:09 pm
by baas
Ja wens self ek was in die VSA, want met die rand doller k#k en betaal ons vir alles!!!
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Sun Jan 05, 2014 10:07 pm
by immelmanw
baas wrote:Ja wens self ek was in die VSA, want met die rand doller k#k en betaal ons vir alles!!!
Die teleskope gaan eers teen einde April beskikbaar wees vir shipping. Volgens Nightforce. Ons kan self nie wag nie!
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Mon Jan 06, 2014 9:31 am
by Arnold
Dit lyk goed. Hulle moes hom met n 50mm voorste lens gemaak het en nog goedkoper verkoop het.
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Mon Jan 06, 2014 6:56 pm
by Capt. Yoda
immelmanw wrote:baas wrote:Ja wens self ek was in die VSA, want met die rand doller k#k en betaal ons vir alles!!!
Die teleskope gaan eers teen einde April beskikbaar wees vir shipping. Volgens Nightforce. Ons kan self nie wag nie!
Ek het gesien die US manne praat ook van April.Ek dink ek moet maar bq vasbyt en kyk dalk is daar so bq van n Huntex special
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Wed Jan 08, 2014 8:27 am
by immelmanw
Capt. Oblivious wrote:immelmanw wrote:baas wrote:Ja wens self ek was in die VSA, want met die rand doller k#k en betaal ons vir alles!!!
Die teleskope gaan eers teen einde April beskikbaar wees vir shipping. Volgens Nightforce. Ons kan self nie wag nie!
Ek het gesien die US manne praat ook van April.Ek dink ek moet maar bq vasbyt en kyk dalk is daar so bq van n Huntex special
Eerste prys sal wees as ons dit saam met Nightforce by Huntex kan launch. Ons sien Nightforce volgende week, sal alles in ons vermoe doen om dit gereel te kry. Dan het ons ook al geleer, as hulle se April, is dit gewoonlik n maand of twee later, kyk die BEATS, ons wag nou al n jaar langer as wat Nightforce voorspel het.
Groete
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Fri Mar 07, 2014 12:53 pm
by Capt. Yoda
Eerste prys sal wees as ons dit saam met Nightforce by Huntex kan launch. Ons sien Nightforce volgende week, sal alles in ons vermoe doen om dit gereel te kry. Dan het ons ook al geleer, as hulle se April, is dit gewoonlik n maand of twee later, kyk die BEATS, ons wag nou al n jaar langer as wat Nightforce voorspel het.
Groete
Het julle nog nie min of meer n prys vir die outjie nie?
Meer as R10 000 minder as R12 000?
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Fri Mar 07, 2014 3:19 pm
by Zack Benade
Dit lyk goed. Hulle moes hom met n 50mm voorste lens gemaak het en nog goedkoper verkoop het.
Ek sal ook die 50mm kies. Daar is maar min verskil tussen die 50 en 56mm. My oe tel dit nie op nie.
As jy eers 'n NF skiet het wil jy altyd nog een hê. My vrou moet net nie uitvind wat hulle kos nie.
Die NF gaan verseker G@t skop.
Die ander goedkoper scopes soos Nikon, Rudolph, Bushnell, ens se pryse het hand uitgeruk. Nou kry jy baie meer scope vir 'n paar rand meer of vir dieselfde geld.
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Fri Mar 07, 2014 5:00 pm
by mariusr
Die rand is nou so sleg teenoor die ander eenhede glo nie hy gaan onder R15k wees nie!?
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Sat Mar 08, 2014 3:42 pm
by Capt. Yoda
mariusr wrote:Die rand is nou so sleg teenoor die ander eenhede glo nie hy gaan onder R15k wees nie!?
Stem nogals saam met jou maark dink dan sal die scope "homself" uit prys in SA.Teen R12 000 is dit n goeie koop maar vir R15 000 is daar beter scope as jy my vra.
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Sat Mar 08, 2014 8:18 pm
by Arnold
Watse ander berer scopes is daar in die R15k prysklas? Onthou ander R12k scopes gaan dan ook R15k kos agv die swak rand ...
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Sun Mar 09, 2014 3:52 pm
by Greyghost

Nice ..... cant wait
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Sun Mar 09, 2014 7:59 pm
by Capt. Yoda
Arnold wrote:Watse ander berer scopes is daar in die R15k prysklas? Onthou ander R12k scopes gaan dan ook R15k kos agv die swak rand ...
Arnold die is maar n entry level nightforce en nie heeltemal dieslfde as sy groter boeties nie en van R15 000 af begin jy in n hoer klas kompeteer.
Vir R15000 kan jy dan enige van die Zeiss HD reeks koop, n klomp Z3 Swarovskis en meeste VX3 Leupolds.
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Mon Mar 10, 2014 7:17 am
by rudib
Arnold wrote:Dit lyk goed. Hulle moes hom met n 50mm voorste lens gemaak het en nog goedkoper verkoop het.
stem saam
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Mon Mar 10, 2014 7:49 am
by Arnold
As hy opties dieselfde is as sy groot boeties en in prys met die goedkoper scopes gaan vergelyk sal die aftrek groot wees ... net daai 56mm lens moes hulle 50 of selfs 44mm gemaak het.
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Mon Mar 10, 2014 7:57 am
by rudib
44mm sou great gewees het. ek stem 100% saam. Dan kon hy ook dien as n meerdoelige scope op n ligter dra geweer.
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Mon Mar 10, 2014 8:28 am
by LUAN
Ja as hulle se hys so veelsydige scope dan moes die objective lens kleiner gewees het die hele scope moes korter gewees het en hoekom op 4x vergroting begin en nie iets soos 2x? Die bushnell elite 2.5-16x42 is 343mm lank en lyk nog altyd vir my soos n lekker allround scope. Jy soek mos nie iets bulky op jou gewone jaggeweer nie.
Re: Nightforce SHV 4-14x56mm
Posted: Mon Mar 10, 2014 9:00 am
by Capt. Yoda
Die Amerikaaners glo die rede vir die 56mm lens is omdat hulle lense gebruik wat nie heeltemal die cut gemaak het vir die NXS reeks nie.
Hoe waar dit is kan ek nou nie se nie
Hoop maar die prys gaan nie te wild wees nie want ek soek graag een