Page 1 of 1

Help asb. Vraag oor probleem dier en roere

Posted: Wed Dec 25, 2013 9:10 am
by Roger
Hi almal,

Wat sal ek gain tussen .223Rem met 55gr @ 3180fps VS .223AI met 40gr @ 3500fps. Ek praat spesifiek van probleem dier. Jakke, ens..

Thx,
Roger!

Re: Help asb. Vraag oor probleem dier en roere

Posted: Wed Dec 25, 2013 9:11 am
by James Wilson
Marginale platter trajek

Re: Help asb. Vraag oor probleem dier en roere

Posted: Wed Dec 25, 2013 9:21 am
by Roger
Dis maar wat ek gedink het, wou net hoor of daar dalk enige ander voordele is.

Dankie!