Page 1 of 2
Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 6:48 am
by tripodmvr
Hoop julle het 'n lekker rustige en vreedsame Kersdag saam met vriende of familie. Dit is wat vir my voorlê vir more.
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 7:08 am
by DWB
Dankie oom Marius.
Selle vir julle ook.
Groete
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 7:23 am
by NEGE3
Baie dankie en dieselfde daar by julle.
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 8:12 am
by Marc
Dankie Oom, geniet die Feestyd saam julle Familie en Vriende.
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 8:27 am
by Jaco B
Dankie Oom T.
Geseende kersfees en voorspoedige nuwe jaar.
Jaco
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 8:48 am
by andre007
Selfde daar. Geniet hom!
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 8:58 am
by martinf
Baie dankie en die selle vir almal anders
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 10:42 am
by ROBBIE1
Selfde by jou kant, geseend en n mooi 2014!
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 11:01 am
by GERT vd M
Dankie Selfde vir die forum fam.
GERT
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 2:42 pm
by Andrew Leigh
Same Marius, have an awesome day with the family.
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 5:20 pm
by Bulvegter
Dankie, geniet.
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 8:16 pm
by Sniper66
Danki, geseende kersfees aan al die forum lede, mag julle die kerstyd geniet.
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 9:32 pm
by Naas1
Dankie en 'n geseende kersfees aan jou en die forum lede
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Tue Dec 24, 2013 9:43 pm
by Johan Nel
Geseende Kersfees oom Marius en ook aan al die ander manne op die forum.
Kersgroete,
JHN
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Wed Dec 25, 2013 8:19 am
by Adrian
Dankie!
A very Merry Christmas to all the forum members and their family's!
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Wed Dec 25, 2013 10:46 am
by Johan Reyneke
Dankie Marius
Geseende Dag vir jou en jou gesin, en ook aan al die ander forum familie
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Wed Dec 25, 2013 11:00 am
by JAGTERSREG-JRM
Dagse Manne
Geseende kersfees en dag vir almal, geniet die dag saam julle families en rig julle oe na bo.....
Groetnis
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Wed Dec 25, 2013 11:09 am
by Boskamper
Tripod, en al die ander voor my en almal wat nog hier gaan lees en al die lede, met hul gesinne,
Dankie vir die seenwense, en mag julle die seeninge van God ervaar en Sy vrede julle omarm en beskerm in die jaar vorentoe,
Shalom
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Sun Dec 24, 2023 5:32 pm
by tripodmvr
Ek wens julle 'n rustige Kersdag toe saam met jul families en vriende. Mag dit 'n geseënde dag wees.
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Sun Dec 24, 2023 5:52 pm
by Ds J
Geseënde Christusfees vir almal!
Sterkte, liefde en vrede vir die komende jaar!
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Sun Dec 24, 2023 6:27 pm
by Ratel
Dieselfde vir jou en jou familie Marius. Dankie
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Sun Dec 24, 2023 7:31 pm
by jdpretorius
Baie dankie oom Driepoot, en baie geseende Christusfees aan ieder en elk
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Mon Dec 25, 2023 11:15 am
by Gawie(13mm)
'n Geseënde Kersfees aan 'n ieder en elk.
Mag die samesyn met familie jul bekers laat oorloop!
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Mon Dec 25, 2023 12:05 pm
by win270
Baie geseënde Kersfees aan elkeen en sy/haar geliefdes! Mag die ware betekenis daarvan opnuut elkeen se ervaring wees.
Dit reën heerlik sag hier in Randburg, ongeveer 40 mm en meer reeds sedert vroegoggend! Dankbaar!!
Re: Kersgroete - Tripod
Posted: Mon Dec 25, 2023 2:52 pm
by LUAN
Geseënde heidense vakansiedag aan almal wat so lekker smul aan die onrein dier ook
