38 Special Redding Dyes en doppe
Posted: Mon Dec 23, 2013 9:52 am
Eerstens wil ek net baie dankie se aan die manne wat hierdie storie aan die gang gesit het, dit laat my sommer weer van voor af trots wees om 'n Afrikaner te wees! Goeie werk!
In die groot boks herlaai toerusting wat ek van my pa ontvang het, le daar drie 38 special dyes - ek het geen nut vir hulle nie, so ek hoop daar is iemand wat dit nodig het en sal gebruik. Ongelukkig weet ek nie veel van handwapen herlaai nie (ek het maar onlangs begin om my 30-06 patrone te herlaai), so ek sal nie kan se of al die parte teenwoordig is al dan nie.
Die geskryf op die drie dyes:
Redding EXP. 176 - dit lyk soos 'n decapping dye, maar ek sien geen puntjie om die caps mee uit te druk nie.
Redding 38 Spec ST J 76 - lyk soos 'n gewone seating dye.
Redding 38 Spec FL J 76 - lyk ook soos 'n seating dye, MAAR sy boonste stuk is missing. Dalk kan mens die ST J 76 se bostuk gebruik, check maar net met iemand wat weet...
Daarmee saam het ek so 60 patrone wat reeds afgevuur is, HP .38 SPL, in 'n netjiese harde plastiek houertjie wat 50 patrone vat, asook sowat 'n dosyn punte wat ek geen idee het watter gewig hulle is nie (hulle is in 'n puncture repair houertjie, so geen leidrade daar nie
)
Dit is die einde van wat ek bereid is om te pos. Verder is daar 'n paar pistol grips en holsters, ook vir 38 special, maar ek wil dit nie alles weggee nie - as 'n geinterresseerde party die ander kom afhaal, is hy welkom om te vra as daar iets spesifieks is wat hy wil vat.