Page 1 of 1

Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:28 am
by tau
http://buzzybeeforum.nl/viewtopic.php?f ... 9&start=30


Manne geniet en verloor so uur van jou lewe.

Link herstel

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:34 am
by cassie_calvinia
ek hoop hul saai die jaar meer op dstv uit!!!

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:35 am
by Geno
Webb,
Fix asb die link?

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 8:43 am
by Jakkie07
cassie_calvinia wrote:ek hoop hul saai die jaar meer op dstv uit!!!
Ek stem saam, die 30min tv tyd is baie sleg wat ons sien.

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 9:01 am
by tau

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 9:11 am
by Frikkiedbr

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 9:12 am
by Hansie
Ernstige masjiene daai

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 9:36 am
by tau
So klein Iveco trokkie doublecab bakkie ding sal darem lekker vakansie hou.

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 9:41 am
by tau
Jakkie07 wrote:
cassie_calvinia wrote:ek hoop hul saai die jaar meer op dstv uit!!!
Ek stem saam, die 30min tv tyd is baie sleg wat ons sien.
Manne die dakar.com website en ander plekke het voltydse tracking van die renjaers.

Ons manne is Giniel en Leeroy Poulter in die Toyota's en Chris Visser in 'n Ford ranger.

Op motorfietse is dit Riaan van Niekerk en Brett Cummings

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 10:55 am
by marthinus100
Dis jammer Sarel van Biljon ry nie weer nie, hyt laas jaar goed geeindig met die 4wiel.
Sterkte dan aan die toyota manne.
Daryl Curtis is ook nie weer saam Riaan van Niekerk nie.

Sterkte ouens.

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 11:00 am
by marthinus100
Sien ook inskruiwing nr404 is nog twee van SA ook in n Toyota.
Thomas Rundle en Juan Mohr.

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 11:04 am
by tau
marthinus100 wrote:Dis jammer Sarel van Biljon ry nie weer nie, hyt laas jaar goed geeindig met die 4wiel.
Sterkte dan aan die toyota manne.
Daryl Curtis is ook nie weer saam Riaan van Niekerk nie.

Sterkte ouens.
Darryl het lank herstel na 'n gebreekte gewrig arm na laasjaar se Dakar en hy was so half en half in tot so maand terug. Ek was onder die indruk Evan Hutchinson gaan ook deelneem na sy Dakar challenge wen in Botswana so ook RUan Roberts wat die Dakar challenge gewen het, maar ook nie gaan nie.

Re: Dakar trokke en karre laai!!!!

Posted: Thu Dec 19, 2013 3:29 pm
by Kalahari
Kan nie wag vir die een nie!! Dankie Tau