Gevaarlike Wild Jag videos - Verskillendes
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Manne, ek het nou die draad verander en ons kan sommer al die groot en gevaarlike wild videos hier opsit.
African Sun Productions
Boog Buffel met lekker Follow-Up
http://www.youtube.com/watch?v=pXILrITCZjY

Last edited by DWB on Tue Dec 17, 2013 6:27 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Netjiese filmwerk.
Maar hoekom het die man hom nie bekruip met die boog nie?

Goed, beter, 6millimeter!
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Ja nee ek weet ook nie hoekom het daai man liewers met die boog bekruip nie.
Mens skiet mos net een keer of is ek weer verkeerd?

-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Frikkiedbr wrote:Ja nee ek weet ook nie hoekom het daai man liewers met die boog bekruip nie.
Mens skiet mos net een keer of is ek weer verkeerd?
n Bewegende teiken is baie moeiliker as waar die buffel stil gestaan het, ek sou se die skut moes met die 1ste skoot met die geweer, seker gemaak het dat sy skoot reg is.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Ja nee ek weet Robbie, maar toe daai buffel eers met die boog geskiet was hoekom het hy nie gedooi nie?
Of vrek daai goed nie maklik nie?
Of vrek daai goed nie maklik nie?
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Die skoot met die boog was te laag gewees.
-
ROBBIE1
- Hero Member

- Posts: 1937
- Joined: Fri Apr 13, 2012 9:29 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Die boogskoot was eintlik baie mooi, dalk net bietjie te ver voor amper meer brisket en nie hart nie, wat se julle ander manne?
Stem met jou Peet.
Stem met jou Peet.
- Frikkiedbr
- Hero Member

- Posts: 4254
- Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
oo ok, dankie nie geweet nie,
Dit maak meer sin 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Stem saam. Teen die angle wat die skoot uit die boom gevat is, is hy te laag.VdWalt wrote:Die skoot met die boog was te laag gewees.
Goed, beter, 6millimeter!
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Geno wrote:Stem saam. Teen die angle wat die skoot uit die boom gevat is, is hy te laag.VdWalt wrote:Die skoot met die boog was te laag gewees.
Daai hart (teiken) is so groot soos 'n A4. Ek glo op 20
yards skiet daai selfde man 'n golf bal met al drie pyle raak.
Dit voel of iemand jou boog gebreek het want eers kry jy
hom nie getrek nie. Dan sweet jou linker hand so jy is
bang die boog slaan jou in die gesig. Dan vergeet jy alles
wat jy geleer het en korrel sommer met die hele sight ipv die kolletjie!!
-
Eugene
- Hero Member

- Posts: 6027
- Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Daai boogskoot se lyn lyk vir my reg, net bietjie laag geskiet... Gebeur maar as mens uit tree stand uit jag. Ek vat maar altyd bietjie hoër uit 'n treestand uit. 4 of 5 " hoër en daai was 'n perfekte hartskoot.
Aim small, miss small
-
DJ V
- Full Member

- Posts: 154
- Joined: Fri May 03, 2013 4:34 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
DWB - Watse boog setup het die man mee geskiet?
DJ
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Dis Jason vA met sy .550 Magnum wat hom so plat maak daai...
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Daai was 'n mooi skoot. In die spine!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
More Manne.
Dankie DWB dat jy ook van my videos opsit, dis lekker om kommentaar te hoor. Hou asb so aan.
Die rede hoekom die klient nie self met die boog opgevolg het nie, is omdat hy twee 2 dae vroeër ook 'n Buffel met die boog geskiet het, en die skoot lyk goed ens ens ens, maar Buffel is net weg. Helikopter ingeroep, kry hom nie. Hy is nie meer saam met die trop nie, net weg. (Hy is toe 3 maande later met 'n geweer geskiet). Almal was bang dieselfde gebeur weer, en omdat die skoot 'n bietjie laag was, is besluit om met gewere op te volg. Die klient skiet eintlik baie goed, maar soos VdWalt verduidelik: Bok koors is nie 'n man se maat nie!
Hier is 'n paar fotos van sy 80 pond setup:

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Stunning fotos! Dankie vir die post.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Wat gaan die claim nou wees? Is die buffel met 'n boog of 'n geweer geskiet?
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Raak geskiet met die boog. Dood geskiet met die geweer!!!!! Ek sou hom nie as my eie "geclame" het nie, tensy die dieselfde man wat hom "gespine" het ook die pyl geskiet het.
- ASP
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Nov 12, 2013 1:33 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Die klient het die Buffel natuurlik huis toe gevat, maar het in sy interview die manne met die gewere bedank vir hul werk. Hy het toe nog 'n Buffel geskiet want hy wou 'n skoon Bow Kill hê. Op die einde van die jag was sy 5de Buffel 'n 100% Bow Kill.Koos Barnard wrote:Wat gaan die claim nou wees? Is die buffel met 'n boog of 'n geweer geskiet?
Hy is gelukkig nie een van daai ouens wat die storie na sy kant toe draai nie. Hy sê dit soos dit is.
"I have hunted almost every day of my life, the rest have been wasted" - Will Primos
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
https://www.facebook.com/pages/African- ... 1203379188
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Baie respek daarvoor.ASP wrote:Die klient het die Buffel natuurlik huis toe gevat, maar het in sy interview die manne met die gewere bedank vir hul werk. Hy het toe nog 'n Buffel geskiet want hy wou 'n skoon Bow Kill hê. Op die einde van die jag was sy 5de Buffel 'n 100% Bow Kill.Koos Barnard wrote:Wat gaan die claim nou wees? Is die buffel met 'n boog of 'n geweer geskiet?
Hy is gelukkig nie een van daai ouens wat die storie na sy kant toe draai nie. Hy sê dit soos dit is.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
ASP
Ja dit is vir my goed as 'n man so is soos jy hierbo noem, kry sommer respek vir so 'n man. Gelukkig het die man die pitte om weer een te skiet wat hy as sy eie kan "claim".
Dankie vir die videos, ek geniet hulle.

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Sjoe die man moet geld he as 5 buffels een na die ander kon skiet, soos hulle sê practice makes perfectASP wrote:Die klient het die Buffel natuurlik huis toe gevat, maar het in sy interview die manne met die gewere bedank vir hul werk. Hy het toe nog 'n Buffel geskiet want hy wou 'n skoon Bow Kill hê. Op die einde van die jag was sy 5de Buffel 'n 100% Bow Kill.Koos Barnard wrote:Wat gaan die claim nou wees? Is die buffel met 'n boog of 'n geweer geskiet?
Hy is gelukkig nie een van daai ouens wat die storie na sy kant toe draai nie. Hy sê dit soos dit is.
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
Baie goeie film werk !!!!
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
African Sun Productions
Hier is nog een, Buffel en ander diere.
Nou ontkoming!
Hier is nog een, Buffel en ander diere.
Nou ontkoming!
Last edited by DWB on Tue Dec 17, 2013 6:28 pm, edited 1 time in total.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Gevaarlike Wild Jag videos - Afircan Sun Productions
African Sun Productions
Mooi skoot op buffel.