Page 1 of 1
Roepkursus in Bloemfontein?
Posted: Wed Dec 11, 2013 8:51 pm
by Akkedis
Naand manne, wil sommer net weet of daar nie dalk in die nabye toekoms 'n roepkursus in Bloemfontein aangebied gaan word nie.
Groete
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Posted: Thu Dec 12, 2013 12:38 pm
by johans
akkedis ek weet nie van een nie,ek dink die man wat jy moet vra is jaques botha
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Posted: Thu Dec 12, 2013 1:21 pm
by Akkedis
Dankie Johans, ek maak so.
Groete
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Posted: Sun Jan 12, 2014 11:15 pm
by JohanB29
Akkedis, pm gestuur!
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Posted: Sun Jan 12, 2014 11:19 pm
by James Wilson
Ek is in op so n kusrsus in Bloem
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Posted: Mon Jan 13, 2014 7:16 pm
by jaracal
Kursus te Philippolis 150 KM van Bloemfontein gehou deur Jaracal
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=131&t=28326
Groete
Heinrich
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Posted: Wed Jan 15, 2014 8:16 am
by pam
James Wilson wrote:Ek is in op so n kusrsus in Bloem
mater jy weet jy is welkom om somme by my oor te slaap as jy kursus in nloem kom doen. lang koeldrank en n vleisie.
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Posted: Wed Jan 15, 2014 8:25 am
by JACQUES BOTHA
Almal wat belangstel in Bloemfontein kursus:
Watter datum vroeg in Maart pas julle die beste ;
Die 8ste maart is ek oop ons kan so dag reel
Moet ek hom boek vir julle of moet ons eers gesels wat pas almal die beste
Dankie vir die belangstel
Groete
Jacques
Re: Roepkursus in Bloemfontein?
Posted: Wed Jan 15, 2014 8:45 am
by Roger
JACQUES BOTHA wrote:Almal wat belangstel in Bloemfontein kursus:
Watter datum vroeg in Maart pas julle die beste ;
Die 8ste maart is ek oop ons kan so dag reel
Moet ek hom boek vir julle of moet ons eers gesels wat pas almal die beste
Dankie vir die belangstel
Groete
Jacques
22 Maart dalk?