Page 1 of 1

Jakkals berig in Beeld

Posted: Tue Dec 28, 2010 9:57 am
by Gerhard
Meskien begin mense nou wakker skrik as daar van regte geld gepraat word wat boere elke jaar verloor agv jakkals en rooikat


http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/J ... e-20101227

Re: Jakkals berig in Beeld

Posted: Tue Dec 28, 2010 12:46 pm
by Biltongjagter
Tussen 4-been diewe en 2-been 'royal game' diewe het die arme boere skaars 'n kans!
Lees hierdie ook in Beeld -
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/V ... l-20101227

Re: Jakkals berig in Beeld

Posted: Tue Dec 28, 2010 1:19 pm
by WOLF
Gerhard
Wat is die kanse dat die REGTE mense se oe sal oopgaan.
Biltongjagter wrote: Tussen 4-been diewe en 2-been 'royal game' diewe het die arme boere skaars 'n kans!
Lees hierdie ook in Beeld -
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/V ... l-20101227
Biltongjagter
Hier op Calvinia is daar ook net voor Kersfees n provinsiale verkeersbeamte gearresteer vir veediefstal.
Dit lyk vir my deesdae kry die skaap n "lift"in n lykswa tot n spietkopkar.

WOLF

Re: Jakkals berig in Beeld

Posted: Thu Dec 30, 2010 6:13 am
by Stefan764
taff

kan jy nie vir ons n roepCD aanmekaarslaan vir die spietkops nie??

Stef

Re: Jakkals berig in Beeld

Posted: Thu Dec 30, 2010 7:35 am
by tafjak
Stefaans
kan jy nie vir ons n roepCD aanmekaarslaan vir die spietkops nie??
Het al daaraan gedink, maar kon geen klank beter as R200-00 noot in die hande kry nie.

Re: Jakkals berig in Beeld

Posted: Thu Dec 30, 2010 9:55 am
by WOLF
tafjak wrote: Stefaans
kan jy nie vir ons n roepCD aanmekaarslaan vir die spietkops nie??
Het al daaraan gedink, maar kon geen klank beter as R200-00 noot in die hande kry nie.
TAFFIE
Wat van "EK SOU KON DOEN MET N MILJOEN"
WOLF