Visvang en akkomodasie maks 2 ure van PTA vir 21-22 Desember
Posted: Tue Dec 10, 2013 2:36 pm
Manne ek weet dit is baie kort kennisgewing as 'n mens in ag neem dit is Desember.
Ek soek akkomodasie wat veilig is en nie te ver uit PTA maks 2 ure (nie kamp nie) waar ek rustig bietjie kan visvang saam met my seun vir die nagte 21 en 22 Desember.
Enige idees ek wag om te hoor van Oppikopi Bass opvangs by hulle net sleg.