Page 1 of 1
Lynx diens
Posted: Mon Dec 09, 2013 11:48 am
by CR
More
Groot was my verbasing toe ek vandag vir Chris by Lynx bel om die skade te hoor van my 10 jaar oue 8x42 Teleskoop . Koste R 0.00 , sien die scope het "los" geskut toe ek met die motor fiets gaan jag op die plaas - boere plan ....... Boerebuis

op die stelknoppe !!!
Met die nuwe loop vir die 25-06 wat nou opgesit word wil ek darem die scope ook laat service!
Baie dankie Lynx

Re: Lynx diens
Posted: Mon Dec 09, 2013 12:17 pm
by Triple2
Het vroeer die jaar ook my 8x56 bietjie laat diens by Chris van Lynx.Toe ek koste vra, was die antwoord:
"There is no charge"
Goeie diens Lynx!
Groete
Devan
Re: Lynx diens
Posted: Mon Dec 09, 2013 12:25 pm
by Polla1983
Manne. Het julle dalk die Chris se details vir my asssamblief?
Re: Lynx diens
Posted: Mon Dec 09, 2013 12:32 pm
by Arnold
Ek het al dieselfde goeie ondervinding met Lynx gehad!
Re: Lynx diens
Posted: Mon Dec 09, 2013 1:04 pm
by Triple2
Chris Taylor
Lynx Optics
Tel : +27 (0)11 792 6644
Fax: +27 (0)11 792 8923
email :
chris@lynx.co.za
Visit :
www.lynx.co.za
Re: Lynx diens
Posted: Mon Dec 09, 2013 1:07 pm
by Polla1983
Trip2
Baie dankie.
Re: Lynx diens
Posted: Mon Dec 09, 2013 7:42 pm
by Danie Lombard .243
Ek het my 8X56 nag jag bakkie geweer scope as twee keer laat herstel by Lynx en die diens in uit die boonste rakke. Geen koste.
Hoeveel kos dit om n scope te laat vervang of herstel wat van VSA Oostenryk Duitsland af kom?
Re: Lynx diens
Posted: Mon Dec 09, 2013 7:46 pm
by Nico Harris
Ook al baie goeie diens by lynx gekry!!!
Re: Lynx diens
Posted: Mon Dec 09, 2013 11:51 pm
by BenG
Dit is goeie nuus. Al my teleskope is Lynx.
Re: Lynx diens
Posted: Tue Dec 10, 2013 9:11 am
by Frikkie Coetzee
Ek moet se Lynx se diens is goed. Ek het al n paar keer telskope laat diens, stelknoppe laat verander ens. Hulle diens is enig , dink ek, in SA.
Re: Lynx diens
Posted: Thu Dec 12, 2013 12:30 pm
by johans
Danie Lombard .243 wrote:Ek het my 8X56 nag jag bakkie geweer scope as twee keer laat herstel by Lynx en die diens in uit die boonste rakke. Geen koste.
Hoeveel kos dit om n scope te laat vervang of herstel wat van VSA Oostenryk Duitsland af kom?
danie my leupold is ook verniet amerika toe en truggestuur