Page 1 of 1
Afgriland - Rooikatte
Posted: Mon Dec 09, 2013 10:51 am
by Frikkiedbr
Ek sien Afgriland het 'n artikel van
sintetiese urine dalk rooikat se moses
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/cover_2013_11_nov_dec_zps3dcc8103.jpg
Ek sal kyk as ek die boek kan kry en dit hier plaas
Re: Afgriland - Rooikatte
Posted: Thu Dec 12, 2013 9:23 pm
by hebron
Sal seker die katte moet inspuit met die goed; anders dink ek nie dit sal veel help nie.......
Re: Afgriland - Rooikatte
Posted: Fri Dec 13, 2013 11:22 am
by ROBBIE1
Dis seker soos n wyfie wat op hitte is se reuk, kan dalk werk dat die mannetjies nader kom!
Re: Afgriland - Rooikatte
Posted: Fri Dec 13, 2013 4:20 pm
by 2vierniks
Vertel bietjie meer maters!?
Re: Afgriland - Rooikatte
Posted: Mon Jan 13, 2014 8:05 am
by Frikkiedbr
Hello Manne het die inhoud gekry, lekker lees:
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/scan0001_zpsd97ef838.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/scan0002_zps2810f34d.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/scan0003_zpsaf2de76d.jpg
Re: Afgriland - Rooikatte
Posted: Mon Jan 13, 2014 10:55 am
by Stefan Fourie
Laat weet asb as dit werk?
Groete