Page 1 of 1

Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 9:31 am
by Flip Nel
Het dit op die internet gekry, het iemand al dalk van hulle kolwe gebruik hoe goed is hulle

http://www.smokingguns.co.za/products-and-gallery.html

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 9:56 am
by Capt. Yoda

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 10:04 am
by cassie_calvinia
martin is besig met my kolf. sal die week klaar wees.
sien noggal uit. die rhino storm, met adjustable wangstut

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 10:07 am
by Flip Nel

Dankie, dit is nou baie intresant

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 10:07 am
by DWB
Ja ek stel ook belang, so dit sal goed wees om bietjie terugvoer te kry.

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 10:09 am
by cassie_calvinia
my kolf gaan eers vredendal toe vir pillar bedding. so hopelik het ek hom volgende week iewers.
sal laat weet

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 7:23 pm
by Lamtjop
Cassie, moes jy jou geweer vir hom stuur? Ek het op hul facebook blad so iets gelees.
Groete

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 7:55 pm
by cassie_calvinia
lam, nee. ek wou, maar dis te veel moeite. hy het 'n rsa daar by hom, so, hy werk van hom af. het wel my kolf afgehaal en gestuur. net om seker te maak. hy stuur hom nou na vredendal se geweersmid, wat hom net finaal gaan werk, en pillar.
sal gou foto posit van hoe hy gaan lyk.

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 7:56 pm
by cassie_calvinia
http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/988341_173601749509378_1343801214_n1.jpg
myne gaan wel net swart wees. ek persoonlik hou nie van te bont kolwe nie

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Mon Dec 09, 2013 8:55 pm
by Ockert1992
Cassie,

Lyk nogal of daardie kolf lekker sal werk!

Groete
Ockert

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Tue Dec 10, 2013 10:53 am
by Capt. Yoda
cassie_calvinia wrote:http://i1086.photobucket.com/albums/j459/Cassiecalvinia/988341_173601749509378_1343801214_n1.jpg
myne gaan wel net swart wees. ek persoonlik hou nie van te bont kolwe nie

Cassie is daai een van sy kolwe of maak hy hom om so te lyk?
EK wil ook so McMillan lookalike he

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Tue Dec 10, 2013 10:57 am
by cassie_calvinia
dit is sy standard kolf. rhino storm. al wat hy by het, is ajustible cheakpeace.

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Tue Dec 10, 2013 11:00 am
by DWB
Manne, ek het nou 'n hele paar e-mails oor en weer gestuur en ontvang van Martin.

Sy diens en houding is baie goed.

Hy is oop vir enige voorstelle van hoe jy jou kolf soek.

Hy gaan my ondersteuning kry!

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Tue Dec 10, 2013 11:39 am
by Capt. Yoda
Daai rhino storm kolf sal loop soos n KFC bucket by a JuJu rally
Ek gaan die man ook nou n mail stuur

Dankie manne

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Tue Dec 10, 2013 3:49 pm
by savage(P Coetzer)
Ek het laas week my hunter thumhole met vents van Martin in die pos ontvang. Hy is nou in om gebed te word. Is baie gelukkig met die kwaliteit van die kolf en diens van Martin af.

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Wed Dec 25, 2013 12:26 am
by Joe308
Ek het n paar navrae gehad, hy het vinnig geantwoord. Goeie diens!

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Wed Dec 25, 2013 7:46 am
by Nico Harris
Wat kos daai standaard kolf?

Re: Smokinguns Geweerkolwe

Posted: Sun Feb 02, 2014 7:41 pm
by martinvanderberg
Goeie naand Nico, my standard Monte Carlo kolwe kos R2450-00 in swart afwerking met Bisley recoil pad sonder Bedding job. Besoek gerus my web blad op facebook by "smoking guns custom rifle's and stocks" en my website by www.smokingguns.co.za vir nog foto's, pryse en kleure.