OP SOEK NA 'N 357 LEVER ACTION
Posted: Mon Dec 09, 2013 7:08 am
Soos in die opskrif gesĂȘ, is ek opsoek na 'n 357 lever action geweer.
Wil ook sommer hoor wat dink julle van die rossi's, aangesien dit op die stadium al is wat beskikbaar is?