Hoe vinnig gooi jy met jou elektroniese skaal
Posted: Wed Dec 04, 2013 10:42 am
Dit sal interessant wees om te weet bv. hoeveel kruit en watse kruit en die tyd wat dit jou neem om 'n spesifieke gewig (gr) te bereik vir jou verskillende kalibers met jou elektroniese skaal bv. met my Lyman 1200 gooi ek vir my 30-06 57gr s355 in ongeveer 8 sekondes en meestal van die ander kruite min of meer dieselfde tyd en selfs minder.Hoe vinnig kan joune 'n spesifieke gewig ( gr ) bereik ?