Page 1 of 1
pryse
Posted: Wed Dec 22, 2010 8:21 pm
by Chopper
Sit bietjie die spesienaam en prys wat jul in 2010 betaal het op die topic, ek sal graag wil sien wat die gemiddelde pryse is! Noem net of dit trofee is of nie!!
Re: pryse
Posted: Wed Dec 22, 2010 9:00 pm
by Geno
Blesbokke groot/klein - R850.
Swart wildebeeste R1700 - Ook groot/klein.
Takbokke R3000 vir ramme.
Rooihartbeeste R3000.
Dagfooie R150.
Re: pryse
Posted: Thu Dec 23, 2010 8:00 pm
by theedge
Vlakvark R350.00 & R450.00 (enige grote)
Kudu R13.50 pkg & R15.00 pkg (enige grote)
Blouwilde bees R2200.00
Re: pryse
Posted: Sat Dec 25, 2010 6:33 am
by Chopper
Theedge daai is n uitstekende koedoeprys!! Is dit vir die karkas (kop, pote en vel af)?
Re: pryse
Posted: Sun Dec 26, 2010 10:56 am
by theedge
Ja moet saamstem nie elkedag was n man dit kry nie. Ja dit is net karkas. Kop pote vel en pens weg. As jy die horings saam neem is dit trofy en dan is dit R1000.00 extra - nee ek spot net met die trofy storie.
Re: pryse
Posted: Sat Jan 01, 2011 11:54 pm
by Stefan764
winter 2010
molopo:
rooibokram, enige grootte R900
hartbees bul R3500
gemsbokbul R4000
dagfooi R0, alle pryse kontant
laeveld:
blesbok R850
blouwldbs bul R2800
dagfooi R0, btw ingsl
kalahari:
springbok R600 (almal bo 28kg uitgeslag)
gemsbok R2500
dagfooi R150
voertuigfooi R1000/dag
kontant