Page 1 of 1

Jakke jag geleentheid

Posted: Thu Nov 28, 2013 9:01 pm
by Heinz Petersen
Hallo aan almal.

Ek soek na n geleentheid in die Weskaap omgewing om saam met iemand jakkelse te gaan jag met al daai roep toerusting en wat nog.Ek het al n hele paar jakke daar by my geskiet, maar dit is so deur die dag en dan sommer in die nag met net die lig.
Net om so n bietjie ondervinding op te doen.
Laat weet maar.

Skiet Groete.
Heinz

Re: Jakke jag geleentheid

Posted: Thu Nov 28, 2013 9:48 pm
by tripodmvr
Gaan bokkie (avatar) saamry? Grap net. Hoop daar is manne daar wat jou sal help. Het al saam met Cobus Cobb gegaan en dit is 'n belewenis!!!!!

Re: Jakke jag geleentheid

Posted: Thu Nov 28, 2013 11:26 pm
by uitenwaj
Jammer jy is so ver anders sou ek jou saam gevat het. Altyd lekker om iemand saam te he wat jou passie deel.

Re: Jakke jag geleentheid

Posted: Fri Nov 29, 2013 12:23 am
by sPRINGHAAS
uitenwaj wrote:Jammer jy is so ver anders sou ek jou saam gevat het. Altyd lekker om iemand saam te he wat jou passie deel.
Ja nee Heinz is effens ver, maar dalk moet ek met jou gesels. Eks in secunda omgewing en sal ook nie omgee om n ding of 2 te leer nie.

Re: Jakke jag geleentheid

Posted: Fri Nov 29, 2013 12:30 am
by uitenwaj
Hi Springhaas

Ons kan so maak ja. as die weer hou en nie gaan reen nie gaan ek vrydag en dalk weer saterdag aand gaan as jy wil saam.

my nr is nul82vier90ses1drie9

groete
Arno

Re: Jakke jag geleentheid

Posted: Fri Nov 29, 2013 1:24 am
by uitenwaj
Hi Springhaas

Ons kan so maak ja. as die weer hou en nie gaan reen nie gaan ek vrydag en dalk weer saterdag aand gaan as jy wil saam.

my nr is nul82vier90ses1drie9

groete
Arno

Re: Jakke jag geleentheid

Posted: Fri Nov 29, 2013 3:16 am
by Heinz Petersen
Tripodmvr,ek is besig met n ander bok,maar dit is eers n geheimpie.
(Ek weet ek moes nou nie dit opgesit het nie,want hier is n paar manne
wat skerp is en tussen lyne lees)
Jag groete.
Heinz

Re: Jakke jag geleentheid

Posted: Mon Dec 30, 2013 11:58 am
by Jakkie 321
Heinz Petersen wrote:Hallo aan almal.

Ek soek na n geleentheid in die Weskaap omgewing om saam met iemand jakkelse te gaan jag met al daai roep toerusting en wat nog.Ek het al n hele paar jakke daar by my geskiet, maar dit is so deur die dag en dan sommer in die nag met net die lig.
Net om so n bietjie ondervinding op te doen.
Laat weet maar.

Skiet Groete.
Heinz
Heinz

PM my dan kan ons iets reel

Groette