Page 1 of 1

Hamermeul

Posted: Wed Nov 27, 2013 1:13 pm
by MDT
Ek het asb advies nodig.

Ek wil 'n hamermeul koop om voer op 'n kleinskaal te maal. Wat word aanbeveel i.t.v. maak, aandrywing, pryse, nuut/2de hands, ens.

Re: Hamermeul

Posted: Wed Nov 27, 2013 1:14 pm
by FCLoretz
Visstok kom in

Re: Hamermeul

Posted: Wed Nov 27, 2013 1:28 pm
by tokjak
ek het so ruk terug n new holland hammermeul menger kombinasie vir R17 000 gekoop ,ek het R8000 op hom spandeer en hy werk soos n droom . ek het laas seisoen n 1600 volstruise met hom gevoer

Re: Hamermeul

Posted: Thu Nov 28, 2013 3:33 pm
by JamesK
Hi MDT,

Ek het so 2 maande terug by die mense die TRF 400 E gekoop. Hy doen so 200kg per uur. Nog geen probleme gehad nie.
Wou die sterker een koop toe se die ou nee die een is meer as genoeg vir lusern en gras.
Kry 5 siwwe by, maal baie nice mieliemeel ook!
Kan self fyn takkies stukkend slaan.
R10 203, hul is in krugersdorp.
Hier is website, hul het pryslys ook.
http://www.hammermill.co.za/__hammer_mills.html

Groete