Trofee jag in Hoedspruit Area- Enige Kontakte?
Posted: Tue Nov 26, 2013 9:01 am
Dag manne,
Wil graag weet of julle enige kontakte het vir trofee jag van vlakte wild in die Hoedspruit area? Ons jag twee buffels daar in April 2014 en die twee of drie manne wil dan vlakte wild jag sou hulle vroeg klaar maak met die buffels.
Hoor graag van julle.
Mooiloop,