Page 1 of 1

Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 9:15 am
by Geno
Interessante stukkie leesstof!

Vanaf: http://www.wildcru.org/research/researc ... ject_id=67
http://www.wildcru.org/uploads/uploads/13897801.jpg
http://www.wildcru.org/uploads/uploads/38021617.jpg
http://www.wildcru.org/uploads/uploads/55192599.jpg
Ecology and Interactions of Cape Foxes, Bat-eared Foxes, and Black-backed Jackals in South Africa
Between April 2005 and March 2008, led by Dr Jan Kamler, we studied the relationships among canid species in South Africa, primarily out of concern for declining cape fox numbers. Two sites were chosen: (1) Benfontein Game Farm, which had relatively high jackal numbers; and (2) private sheep farms adjacent to Benfontein, which had virtually no jackals. The overall goal was to compare densities, home ranges, activity, and other behaviors between sites for both fox species.

At total of 74 individual canids were captured and monitored on both sites, including 11 cape foxes, 22 bat-eared foxes, and 15 black-backed jackals on Benfontein, and 8 cape foxes and 18 bat-eared foxes in the sheep farms. Results showed that black-backed jackals had negative impacts on both cape foxes and bat-eared foxes. For example, predation from jackals was responsible for 71% of cape fox deaths, and 67% of bat-eared fox deaths. Black-backed jackals also appeared to negatively affect the home range and spatial distribution of cape foxes, as well as group sizes of bat-eared foxes. Cape foxes clearly avoided jackal core areas, thus cape foxes had to range over larger areas to safely find food in areas with high jackal densities. Additionally, cape foxes established natal dens only when > 2 km from jackal dens, thus there were few places on Benfontein where cape foxes could safely raise litters. This caused cape fox densities to decrease 64% on Benfontein compared to adjacent sheep farms. Ultimately, cape fox and jackal numbers were inversely related across several sites, so higher jackal numbers caused lower cape fox numbers, and cape foxes were completely excluded at the highest jackal densities.

Jackals did not appear to significantly influence movements or numbers of bat-eared foxes. However, group size of bat-eared foxes was 4-5 adults/group on Benfontein, but only 2-3 adults/group on the sheep farms. It appeared that in the presence of jackals, bat-eared foxes stayed in larger groups for better protection against predation. This has important implications concerning disease outbreaks, as the larger group sizes and more overlapping home ranges of bat-eared foxes on Benfontein probably increased their susceptibility to epizootics, which frequently occurred on Benfontein but not on the sheep farms.

Diets on Benfontein overlapped little between jackals and cape foxes (0.34), and jackals and bat-eared foxes (0.20), suggesting competition for food was minimal. The diet of jackals was dominated by ungulates, whereas cape foxes consumed primarily small rodents and insects, and bat-eared foxes consumed primarily termites and fruit. This suggests jackals were killing foxes not for competition over limited food resources, but rather for other reasons such as territorial space.

This research was funded by a Marie Curie Fellowship from the European Commission, Brussels, Belgium, and a Research Fellowship from the Wildlife Conservation Society, New York.

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 9:21 am
by G-force
Dankie Geno,nog n goeie rede om die rooijakkals se getalle te beheer.

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 9:21 am
by Stefan764
Wil jy nou meer?

Baie dankie vir die deel hiervan GENO, dis voorwaar interessant.

Wonder sal n man die stukkie op die Landmark Foundation se website of Facebook blad gepost kry? Wonder maar net...

Stef

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 9:43 am
by KalahariKlong
Hehehe, ai Stefan... Jy ken ook maar Geno se swak punt.
Geno, daai klink vir my na 'n "dare".

KK

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 9:51 am
by Reggie Gerber
Very interesting Geno

Thanks for the share

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 9:51 am
by Pappabeer
Bool kom in. Kom in...

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 10:03 am
by Geno
Stefan764 wrote:Wonder sal n man die stukkie op die Landmark Foundation se website of Facebook blad gepost kry? Wonder maar net...
Hulle het my verban daarso, so ek mag nie meer post nie...

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 10:37 am
by Stefan Fourie
Ek sal nooit genoeg selfbeheersing hê om 'n jakkals te vang, halsband om te sit en weer te los nie, hart sal dit nie hou nie. Gelukkig is daar mense wat gebou is daarvoor, julle moeite word waardeer.

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 10:42 am
by Stefan Fourie
Ons glo nogal dat bakoor jakkalse die rooijakkalse uit hule gebied hou maar kon nooit dit bevestig nie, dit lyk dan volgens hierdie studie dat dit wel kan gebeur. Watse ondervinding het die boere met groterige plase?

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Mon Nov 25, 2013 11:05 am
by Piet Pille
Stefan Fourie wrote:Ek sal nooit genoeg selfbeheersing hê om 'n jakkals te vang, halsband om te sit en weer te los nie, hart sal dit nie hou nie. Gelukkig is daar mense wat gebou is daarvoor, julle moeite word waardeer.
Haha, Stefan. Jy sal daai collar nege gaatjies te styf vasmaak!

Dankie Geno- dis baie interessant.
(Jammer om te hoor van ban..... jou hart was seker gebreek! ;D ;) )

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Thu Dec 05, 2013 10:08 am
by 2vierniks
Ek probeer ook om die bakore se populasies op te vat om sodoende te help om bietjie weerstand te bied teen vlekkie floaters, maar dit lyk vir my die rooijakkalse domineer die bakore nes hulle wil na hartelus.
Dis baie interessante informasie. As ek nie so tegnologies gestrem was nie sou ek self dit op landmark foundation se vleisbroek blad gepost het, maar ek glo een van ons forum manne kan dit seker doen as Geno dan nie meer welkom is by die goeie dokter nie!

Re: Ge-collarde jakkalse

Posted: Thu Dec 05, 2013 3:38 pm
by Vaaljas
Middag manne

Skiet op n plaas ongeveer 3km van "Benfontein" , n wildsplaas van DeBeer maatskapy ( waar die navorsing gedoen was) en het in die laaste jaar 27 jakkies daar laat bakkie ry . Moet darem by se dis groot en klein en is die plaas so 1600ha groot . Die boer het my gese dat hy nou die eerste keer in n lang tyd mooi aanteelgetalle tussen sy springbokke het... hoor ook maar van die klomp jakkies op Benfontein maar soos julle sien word navorsing daar gedoen... sal wat wil gee om n aand of twee daar te gaan roep . As lede van die Noord-Kaap Jagters Vereniging het ons laasjaar gaan help wild tel op Benfontein en was daar n hele klomp jakkies helder oor dag gesien , een van hulle sommer 50m van ons voertuig en glad nie haastig om weg te kom nie , glo julle manne sal weet hoe dit voel as die ou so staan en kyk en jy mag nie n skootjie op hom vat nie .

Sal maar op die buurplase probeer kom en hulle oor die draad roep ....haha

groete Vaaljas