Page 1 of 1
Vir die Landcruiser manne....
Posted: Fri Nov 22, 2013 9:14 am
by Chevvy SS
Mini cruiser.jpg
wat graag een wil hĂȘ, maar nog nie al die pitte het nie....
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Fri Nov 22, 2013 9:56 am
by Freek
Seker baie ligter op sous ook...
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Fri Nov 22, 2013 11:17 am
by Louis Kriel
Dis nou ougat!
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Fri Nov 22, 2013 12:05 pm
by Capt. Yoda
Dink ek moet maar vir my so een kry
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Fri Nov 22, 2013 12:17 pm
by Roger
Capt. Oblivious wrote:Dink ek moet maar vir my so een kry
x2
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Mon Nov 25, 2013 2:47 pm
by Francois Marais
Soos daai cruiser gekit is kom hy net uit Aussyland........
Mooi loop
Francois
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Mon Nov 25, 2013 4:01 pm
by Doppies
Dit is te ougat
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Mon Nov 25, 2013 7:24 pm
by mariusr
Jy sal varkie of rooibok kan laai op die outjie!

Te oulik!
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Mon Nov 25, 2013 8:18 pm
by theedge
Dis nou ougat
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Tue Dec 03, 2013 3:28 pm
by sako 30-06
Waar kan ek so outjie koop?
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Tue Dec 03, 2013 3:34 pm
by mariusr
Nee dink jy sal die outjie moet laat bou op go cart chassy?!
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Tue Dec 03, 2013 3:44 pm
by sako 30-06
Ek wonder net,want ek dink n paar boere sal dit vir hulle seuns wil koop.
Dink net hoe jaloers sal die manne wees as pa en seun n cruiser het.
Re: Vir die Landcruiser manne....
Posted: Tue Dec 03, 2013 10:10 pm
by SNIPER
Baie oulik
Ek is te bang om vir my laaitie te wys,gaan nooit die einde hoor nie.
Groete
SNIPER