Page 1 of 1
My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 7:30 am
by DamDuiker
More Manne.
Ek wil graag met julle my nuwe kettie deel n .30-06 CZ met n Monarch 4-16x50 en een van Henk se Jagbuddies.
Ek sou nou graag n foto wou plaas maar my [img] BBcode is af en het geen idee hoe om dit aan te sit nie.
Mooiloop
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 7:40 am
by BRNO (Pierre)
email die foto vir my na
pierrevdm@vodamail.co.za dan sit ek vir jou op.
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 7:44 am
by Geno
Verander [img] na [IMAGE]
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 8:10 am
by DamDuiker
Thank Geno maar wil nogsteeds nie werk nie
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 8:15 am
by DamDuiker
Ja Nee Piet ek het nie geweet waar om te vat en waar om te los nie as dit nie vir my ore was nie was my smile seker reg rondom my kop
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 8:16 am
by BRNO (Pierre)
Hier is hy nou:
http://i1251.photobucket.com/albums/hh555/PierrevdM/JB30_06.jpg
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 8:56 am
by DamDuiker
ja nee die 12br is volgende op die lys mamma weet net nog nie daarvan nie
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 9:10 am
by VdWalt
Baie geluk - geniet hom!! (Ek glo jy gaan )
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 11:28 am
by vriell
Lekker man...".skietbaan hier kom ek !!" Onthou om terug te rapporteer hoe sy skiet...
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 11:31 am
by DamDuiker
sal defenetief laat weet hoe sy skiet maar as my 375 enige iets om van te vergelyk kan dit net lekker wees
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 12:16 pm
by Roger
Dis baie mooi. Baie geluk!
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 12:35 pm
by DamDuiker
Piet ek kyk na n over n under vir duiwe ens maar hulle is nogals pricey
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 12:38 pm
by Roger
Ek het by Cremona Arms gesien vir + - R6k
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 12:51 pm
by DamDuiker
Thanks roger ek sal bietjie daar gaan loer
Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 12:55 pm
by Smitstertjies
Baie geluk
Daai CZ gaan jou nog ure se geluk bring

Re: My Nuwe Kettie
Posted: Thu Nov 21, 2013 10:24 pm
by SNIPER
Baie netjies
Hoop jy geniet hom.
Groete
SNIPER