Page 1 of 1

Hoe oud is hierdie teef?

Posted: Tue Nov 19, 2013 8:24 am
by Chrisjan
Ek het so maand terug hierdie teef naby Deelkraal myn geskiet, sy het geen onder voor tande nie, oogtand is uit en maalers erg gesluip. Ek dink sy was 'n myner.. He He...

Re: Hoe oud is hierdie teef?

Posted: Tue Nov 19, 2013 8:30 am
by junglejulian
Ek reken so R100 000 se skade oor die laaste 7 jaar...

Re: Hoe oud is hierdie teef?

Posted: Tue Nov 19, 2013 9:25 am
by SNIPER
More Chrisjan

Ek reken so tussen 9-10 jaar.
Kan net dink hoeveel vleis al daar moes deur gaan om daai tande so klaar te maak.
Het jy nie paar diamante in haar maag gekry nie.

Groete
SNIPER

Re: Hoe oud is hierdie teef?

Posted: Tue Nov 19, 2013 11:00 am
by Chrisjan
SNIPER wrote:More Chrisjan

Ek reken so tussen 9-10 jaar.
Kan net dink hoeveel vleis al daar moes deur gaan om daai tande so klaar te maak.
Het jy nie paar diamante in haar maag gekry nie.

Groete
SNIPER
Ek het haar op kos ingeroep, so sy het 'n soet tant . . .
Die tepels was droog so toe sny ek nie oop nie.

As ek van haar diamante gevat het was sy seker nou al by haar union. Ek wonder hoe staak en toi-toi 'n paar jakkalse?

Re: Hoe oud is hierdie teef?

Posted: Tue Nov 19, 2013 11:29 am
by SNIPER
Hi Chrisjan

Baie mooi werk ou maat.

Glo daai teef het hoogste kwalifikasies in skelm wees gehad,nie verniet so oud geword nie.

Hou so aan

Groete

SNIPER

Re: Hoe oud is hierdie teef?

Posted: Tue Nov 19, 2013 12:44 pm
by Cobus(Cobb)
8-10jaar

Re: Hoe oud is hierdie teef?

Posted: Tue Nov 19, 2013 7:06 pm
by Chris09
Min dinge is so lekker as jy n jakkals se bek oopmaak en dinge lyk soo nie! Well done!!