Caldwell
Posted: Mon Nov 18, 2013 9:23 pm
Sien daar is so Caldwell station vir so R500 by s&o se xmas box....
Moeite werd?? of mors van R500??
Ek luister
Moeite werd?? of mors van R500??
Ek luister
Watter een praat jy van?Cobus(Cobb) wrote:Sien daar is so Caldwell station vir so R500 by s&o se xmas box....
Moeite werd?? of mors van R500??
Ek luister
Hy werk goed, die Kestrell is in n ander klas maar vir die hoeveelheid keer wat n mens dit gebruik is die Caldwell 100%Cobus(Cobb) wrote:http://www.safariandoutdoor.co.za/item/ ... ind_wizard