Page 1 of 1

My baba 404!

Posted: Sun Dec 12, 2010 4:58 pm
by Nico Harris
Ek het die 45gr round nose Claw koels vir my Hornet gekry!! Die hornet lyk verbasend baie soos die 404Jeffrey met die round nose! Tot ek eendag die geld het sal hy maar my 404 wees ;) hase sal buffels wees en ek sal n goeie verbbelding he ;D Sodra die Hornet terug kom van accurizing af sal ek die round nose puntjies op 10.2 gr s 265 sit en kyk hoe hulle maak!!

Image

groete

Re: My baba 404!

Posted: Sun Dec 12, 2010 6:41 pm
by Francois Marais
Harris

Mooi man, hy gaan jou baie plesier gee.

Mooi loop
Francois

Re: My baba 404!

Posted: Sun Dec 12, 2010 7:00 pm
by Nico Harris
dink ook so! dink teen hornet velocitys gam die bonded claw puntjies baie mooi werk!!

Re: My baba 404!

Posted: Tue May 03, 2011 1:15 pm
by Corumana
404 jeffreys is 'n baie goeie kaliber geweer maar patrone is vrek duur. Herlaai is jou beste opsie maar kyk pryse.

Re: My baba 404!

Posted: Tue May 03, 2011 1:55 pm
by Gerhard
Ek het op die Aim skou n pakkie 45gr Steward's Core Bonded SP punte gekoop.

Ek dink hulle gaan mooi werk op die Hornet.