Page 1 of 1

CZ P07 Duty holster

Posted: Thu Nov 14, 2013 8:10 pm
by Bertie375
Hi Almal,

Die DFO het my dag gemaak! My 243 en duty lisensies is goedgekeur.
Nou watse holster moet ek kry vir elke dag dra?

Julle terugvoer word wardeur.

Groete

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Fri Nov 15, 2013 7:49 am
by Wildjagter
More Bertie

Ek kyk self om binnekort vir my n Duty te kry. baie geluk met lisensie goedkeuring. :)

kyk biki hier....al goeie goed gehoor van die holster.

http://www.jizni.co.za/index.php?id_pro ... er=product

Sterkte

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Fri Nov 15, 2013 8:45 am
by Polla1983
Piet...Jy't goeie smaak. Wou dieselfde voorstel maak. Het in die week my 1911 holster gekry en what a b-e-a-u-t.Het verder gaan kyk na ross se produkte en dis elke sent werd.

Bertie.
Holster koop gaan hand aan hand met persoonlike voorkeur..Wil jy conceal of nie?. Ek persoonlik hou nie van iets wat uisteek nie.

Hoop jy kom reg en geniet daai duty...!

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Thu Jun 19, 2014 2:38 pm
by green leader
geoff carter custom holsters is baie goed.

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Thu Jun 19, 2014 2:41 pm
by Gerrie Smith
Fobus Paddle holster - die gemaklikste!

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Thu Jun 19, 2014 2:53 pm
by Heinf

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Thu Jun 19, 2014 2:59 pm
by green leader
fobus is goed maar ek is n linker klouw, hulle maak nie vir links nie so ver ek weet.

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Thu Jun 19, 2014 6:01 pm
by Carl
Gaan na www.rossgun.com. hy maak fantastiese leer holsters teen baie goeie pryse.

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Tue Jul 01, 2014 8:00 am
by sako 30-06
Carl wrote:Gaan na http://www.rossgun.com. hy maak fantastiese leer holsters teen baie goeie pryse.
Wat is die prys vir so leer holster +/-?

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Tue Jul 01, 2014 8:03 am
by Eugene
sako 30-06 wrote:
Carl wrote:Gaan na http://www.rossgun.com. hy maak fantastiese leer holsters teen baie goeie pryse.
Wat is die prys vir so leer holster +/-?
Ek het gister 2 bestel, die 6S en 7S en saam met shipping was dit R857 vir altwee. Baie goedkoper as enige ander holster wat ek kon kry....

Re: CZ P07 Duty holster

Posted: Tue Jul 01, 2014 8:53 am
by soundzmad
http://oldfaithfulholsters.com/shop/ass ... n-holster/

Werk vir my en dra amper daagliks. S&O het hulle en selfs vir die lefty's