Page 1 of 2

Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 2:59 pm
by FHM
Ek het so ruk terug op n pos vertel van my trippies na n vriend se plaas toe om te help wild strike uit te haal - het so paar pics van die pel ontvang wat ek graag deel met julle.
Een oggend se strikke uitgehaal langs rivierloop.jpg
Vleis in bome drooggemaak.jpg
Gems koei geskiet - in draadstrik.jpg

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:01 pm
by FHM
Gems kop geswel van draadstrik.jpg
Gems poot af.jpg

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:07 pm
by Daneel
Skiet die gemors op sig.
Hoe lank het daai arme bok in die strik gely voor hy geskiet is.
Dis blerrie barbars.

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:10 pm
by FCLoretz
Nee kyk nou kook my bloed

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:18 pm
by Frikkiedbr
Ja nee kyk dis glad nie mooi nie,

Ek het toevallig die ook gekry
Skok, woede oor stroper-wreedheid

http://www.republikein.com.na/misdaad/s ... eid.214550

FHM hoe is daai arme poot af?

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:26 pm
by FHM
Frikkiedbr wrote:Ja nee kyk dis glad nie mooi nie,

Ek het toevallig die ook gekry
Skok, woede oor stroper-wreedheid

http://www.republikein.com.na/misdaad/s ... eid.214550

FHM hoe is daai arme poot af?

Frikkie ons veronderstel dit was maar ook n draadstrik waaruit die bok homself geruk het jong >:(

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:27 pm
by Frikkiedbr
Eina, shame daai dier word wreed mishandel, ja nee mens weet daai vlermuise moet oom eet maar aai. >:(
Regte barbare, maar daar is ander woorde wat mens kan sĂȘ >:(

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:29 pm
by FCLoretz
FHM dit laat mens lus kry om 'n mes in sy een hand vas te maak, sy ander hand agter sy rug en sy voel in daai strik te los en hom dan te los tot hy besluit wat hy wil maak

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 3:30 pm
by FHM
Cowboys don't cry...nee ek se julle - toe ek daar staan en daai Gemsbokke en Hartebees (foto nie gestuur) so sien kop omlaag staan en hoor hoe hulle roggel vir asem het die trane geloop, en n baie ou vlam in my begin vuurwarm brand... :-X
Manne dis afskuwelik en hartverskeurend om op so iets af te kom. Die Hartebees kon ons darem bevry en sy strik om die nek knip - die 2 x Gemse moes ons skiet.

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 4:13 pm
by grumpy
FHM, kan ek kom kuier? Solids in die 375. Skiet die poacher en los hom net daar vir die wilde diere, jakkalse. Twyfel of hulle daai spilonke sal eet!! Solid gaan mos reg deuer. Los hom in so bietjie brakefluid en dan skiet jy die wetter!

Weet mos wat is die nagevolge.

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 4:23 pm
by FHM
grumpy wrote:FHM, kan ek kom kuier? Solids in die 375. Skiet die poacher en los hom net daar vir die wilde diere, jakkalse. Twyfel of hulle daai spilonke sal eet!! Solid gaan mos reg deuer. Los hom in so bietjie brakefluid en dan skiet jy die wetter!

Weet mos wat is die nagevolge.
Gromgat dis die eerste wat ons ook wou doen - die ding is hulle werk 3-4 pax in n groep (volgens spore) en as net een wegkom - het jy 11:1:11 die res van jou lewe, en sal elke dag oor jou skouer moet loer vir die LAW...solank jy lewe.
Ons het gedink aan hammermeul en daarna varkvoer... :-X ... Dit sal mooi werk...maar hoe het jy sekerheid jy het die hele groep gekry daai dag en nie n 'getuie vlermuis' misgekyk nie...dis die problem!!!

Mens moet ook realisties dink daaroor en nie die na-gevolge probeer uitsort nie - die oorsaak is waar die problem le - die oorsaak is die mark wat daar is vir die 'bosvleis' (Kapana) Dit kan nie op plaasvlak en boere-raad uitgesort word nie - dis die pobleem waarmee die boere sit!

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 4:29 pm
by Nickvn
Kan jy nie n paar slagysters om die bok plant vir as die "jakkalse" terugkom nie?

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 4:31 pm
by FHM
Nickvn wrote:Kan jy nie n paar slagysters om die bok plant vir as die "jakkalse" terugkom nie?
Daaroor gesels...maar hoe weet jy dat n ander bok nie dalk voor die %$%# in daai yster trap nie... ???

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 4:34 pm
by FCLoretz
het die slag ysters nie 'n gewig verstelling nie?

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 4:42 pm
by FHM
FCLoretz wrote:het die slag ysters nie 'n gewig verstelling nie?
FC die fookers werk in n groep (3-4 stix) volgens spore wat ons opgetel en gevolg het - trap een ^^#$@ n slagyster sal of hyself of die ander hom uitkry voor jy daar kom n dag of twee daarna. Dit sali werkie maat ???

Ons sit nou trailcams op in die 'warm areas' en kyk of ons nie die fookers kan identifiseer nie - die omliggende boere het ook toestemming / samewerking van Nampol in Omarurs gekry om te dien as reserviste en padblokkades te hou op die omliggende grondpaaie daar waar ons reken die vleis vervoer word - sal sien hoe loop dinge vorentoe

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 7:48 pm
by HUNTERZN
DIT MAAK MY SOMMER I BLOEDDRUK PIL DRINK , DOKTER DAAI KARKAS MET 2...P EN JY SAL VINNAG UITVIND WIE HULLE WAS .

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 8:08 pm
by tripodmvr
FHM, weet van iemand wat 'n wilddief daar by Omaruru doodgeskiet het en nou in en uit die tronk is as gevolg daarvan.

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 9:47 pm
by Kallie404
FHM,
Ek moet eerlik waar se dat ek nooit in my wildste drome gedink het dat daar areas is in Namibie wat sukkel met poachers nie......Namibie is dan een vd yl bevolkste lande ter wereld. Wys jou maar net hulle sal alles opvreet.

Nou kan jy maar net dink aan ons manne hier in SA..............50 miljoen wat ons moet dop-hou en uit ons plase hou.Nie maklik nie..........

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 10:36 pm
by Penkop
Dis mos nie 'n mens wat so iets kan doen nie???

Die wetters stel 100 strikke, more doen hy sy rondtes en kry 'n bok in strik no 1, slag die bok en vat dit terug huis toe. Die ander 99 strikke se vangste vrek maar van elende, traak hom niks...oormore as al die diere uitgeroei is staan hy met hartseer jammerlike gesig bakhand en smeek vir kos... Hoekom moet die lewe so onregverdig teenoor hom wees...?

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Thu Nov 14, 2013 11:05 pm
by Jean Marais
As jakkalse, rooikatte en ander pesdiere verwoesting saai onder jou vee, word daar 'n klomp moeite en geld bestee om van hulle onslae te raak, deur of te skiet, of slagysters te stel ens ens.

Klink my hierdie kan dalk ook kwalifiseer as pesdierbeheer, en sal hulle gevolglik wettig gejag mag word om verdere verliese te bekamp.

Ons sal maar moet kom plan maak lyk dit my...

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Fri Nov 15, 2013 6:03 am
by ANDRIES
Francois ek lees in vandag se Burger dat poaching rondom Windhoek ook 'n groot probleem is.

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Fri Nov 15, 2013 7:00 am
by BRNO (Pierre)
Jean Marais wrote:As jakkalse, rooikatte en ander pesdiere verwoesting saai onder jou vee, word daar 'n klomp moeite en geld bestee om van hulle onslae te raak, deur of te skiet, of slagysters te stel ens ens.

Klink my hierdie kan dalk ook kwalifiseer as pesdierbeheer, en sal hulle gevolglik wettig gejag mag word om verdere verliese te bekamp.

Ons sal maar moet kom plan maak lyk dit my...
Jean, ek hou van jou voorstel. Ek ry sommer saam met jou as dit reg is.

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Fri Nov 15, 2013 7:28 am
by Carl
Francois,
As plaas of wild eienaar is die gevoel net so effe onder plaas aanval van walglike goed wat oor jou pad kom. Sterkte daar en vir die boere. Dit is nie maklik nie en die oplossing nie voor die hand liggend nie.

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Fri Nov 15, 2013 8:32 am
by Yogi
Waarmee sal mens die ongediertes inroep? Dalk bottels Black Label wat klingel? Dink nie jy moet onderkant die wind sit en roep nie, klankie kan jou dalk vang as die jakkalse inkom?

Re: Poachers maak die boere seer in Omaruru area

Posted: Fri Nov 15, 2013 8:42 am
by G-force
FHM sal ek van die fotos op Facebook kan plaas asb?