Page 1 of 1

Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:21 pm
by Katefbessie
Ek en my skoonpa het hierdie klompie mooi bass in Roodekopjes dam net annekant brits gevang

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:22 pm
by Katefbessie
.

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:32 pm
by VdWalt
Mooi bass - ek sien julle het "The Stick" ook saam gevat.

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:34 pm
by Katefbessie
hahahahha jy bedoel seker the Stig? sonder daai lappie lyk ek more oggend nes 'n vars gebraaide PraWn vdWalt

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:43 pm
by VdWalt
LOL - nee Stig ry karre en Stick gebruik stokke om visse mee te vang....

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 3:11 pm
by Katefbessie
HAhahha ja jy sien jy was nou biki skerper as ek

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 3:26 pm
by VdWalt
Hoe veilig is dit om daar te gaan visvang? Dit lyk lekker!!

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 3:27 pm
by Katefbessie
Jong ek sou se redelik veilig.... ekt al my bakkie oornag daar gelos terwyl ons deurnag hengel vir babers. Dis maar 'n kans wat jy vat, mens weet nooit met ons geliefde Groenewalds nie!

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 6:00 pm
by Jaco Swart
Watse deel van die dam het julle gevang en wat het julle gebruik?

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 6:18 pm
by Roger
Mooi bass!

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Tue Nov 12, 2013 7:29 pm
by matewis
Goed gedoen, mooi bass! Darem min dinge so lekker as hy die bait vat!!

Net jammer dit stink so da! ;)

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Wed Nov 13, 2013 8:13 am
by Katefbessie
Jaco Swart wrote:Watse deel van die dam het julle gevang en wat het julle gebruik?
Jaco onst almal bo tussen die bome gevang... boom vir boom gewerk met Jigs, enige kleur jig het strikes gekry maar vir my het die swarn en blou mooi gewerk met sommer 'n halwe Junebug stretch 40 as trailer. Ek moet se daar was 'n paar vet seuns wat ons 'n hele paar keer tussen die bome afgebreek het so vat dus genoeg Jigs as jy die bome vang

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Wed Nov 13, 2013 8:36 am
by Reggie Gerber
Mooi bass

Goed gedoen

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Wed Nov 13, 2013 8:46 am
by Katefbessie
Dankie Reggie. Daai dam is ook maar soos 'n vroumens - eendag aan eendag af!

Re: Roodekopjes Bass

Posted: Wed Nov 13, 2013 10:40 am
by Flip Groenewald
Katefbessie wrote:Jong ek sou se redelik veilig.... ekt al my bakkie oornag daar gelos terwyl ons deurnag hengel vir babers. Dis maar 'n kans wat jy vat, mens weet nooit met ons geliefde Groenewalds nie!
Groenewalds lyk my kry orals iewers strond