BOSVARK SKIETSTOEL - PRYS VERHOGING
Posted: Tue Nov 12, 2013 2:16 pm
Die afgelope 5 jaar was die verkoop prys op die BOSVARK Skietstoele on veranderd gelaat. Soos julle bewus is het rou materiaal koste (staal, komponente, brandstof ens.) aansienlik op geskuif in die tyd. Om te verseker dat die Bosvark skietstoel lewensvatbaar in die toekomstige Suid Afrikaanse mark gelewer word, is ek genoƫ om 'n prys aanpassing op die produk te maak.
Vanaf 1 Desember 2013 sal die nuwe mark prys, direk vanaf die vervaardiger, R10 500.00 per stoel wees.
Vanaf 1 Desember 2013 sal die nuwe mark prys, direk vanaf die vervaardiger, R10 500.00 per stoel wees.