Page 1 of 1

Warthog versus jackal over an impala carcass

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:09 pm
by Frikkiedbr

Re: Warthog versus jackal over an impala carcass

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:21 pm
by Smitstertjies
Leer ek weer iets nuuts vandag. Dankie Frikkie :)

Re: Warthog versus jackal over an impala carcass

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:27 pm
by Katefbessie
ekt nou wragtag nie imagine i vlakvark sal aan i rooibok karkas vreet nie!

Re: Warthog versus jackal over an impala carcass

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:41 pm
by Ian
Nou 'n mooi voorbeeld van 'n Witkwasjakkals in lewende lywe.
Nou weet ek ook hoe lyk hy ;D .

Baie smart

Re: Warthog versus jackal over an impala carcass

Posted: Tue Nov 12, 2013 3:16 pm
by Katefbessie
Ian wrote:Nou 'n mooi voorbeeld van 'n Witkwasjakkals in lewende lywe.
Nou weet ek ook hoe lyk hy ;D .

Baie smart
Ian, ek moet vir jou nou eerlikwaar se... ek was skaam om te vra of dit dalk nie 'n witkwasjakkals was nie aangesien ek nog nooit een gesien het nie en maar aangeneem het dit is een deur die naamsbeskrywing. Noudie aand saam Geno het ons 2 geskiet waar die boer oortuig was dis witkwasse, maar Geno het toe uitgewys dat hul nie die promenente witkwassie op die stert het nie... alhoewel die lywe ook so vaal was! Maar dankie nou weet ek mr. Beytell!!

Re: Warthog versus jackal over an impala carcass

Posted: Tue Nov 12, 2013 3:17 pm
by Katefbessie
Katefbessie wrote:

Dit laat my nou verder wonder wat daai jakkalse was... hul lyk byna identies soos die in die video alhoewel hul nie die wit agtige stert het nie...?? :o :o

Re: Warthog versus jackal over an impala carcass

Posted: Tue Nov 12, 2013 3:19 pm
by Katefbessie
sal ons normale algemene jakkals met die swartrug met so witkwas teel? en die dalk beide van albei se eienskappe he? sal baie interessant wees om dit te weet? enige kenners?