Page 1 of 1

a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 10:42 am
by FCLoretz

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 10:50 am
by Chris Swart
Party mense moet eerder nie voortplant nie...

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 11:01 am
by Naas1
Laat dit vir hom 'n les wees, onnosele m#&#

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 11:04 am
by BRNO (Pierre)
Wonder wat die hel het die poephol gedink gaan gebeur?

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 11:07 am
by Chris Swart
BRNO (Pierre) wrote:Wonder wat die hel het die poephol gedink gaan gebeur?

Dis presies die probleem , hy het nie gedink nie...

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 11:09 am
by Alwyn
Hy kan baie bly wees een van daai spyks was in sy arm dom swaap

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 11:20 am
by Frikkiedbr
Mens kan maar net kop skut oor die.
As mens dom is moet jy maar op die harde manier leer

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 12:26 pm
by HennieC
Ek se altyd daar is nie pille vir domgeit nie

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 12:43 pm
by Hennie Dreyer
Dink selfs malema is slimmer as dit - onnosele aap

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 1:37 pm
by LongWolf
HennieC wrote:Ek se altyd daar is nie pille vir domgeit nie

Hennie jy is verkeerd:

Mens kry dit by enige apteek te koop....

"Quike-slimm"

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 3:03 pm
by FHM
:): Hy rook...crystal meth of iets sterker....

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 4:41 pm
by Reggie Gerber
Hy dink ook seker sy voorgee is +9 of iets ++>:

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 5:48 pm
by Ferdi
Daar is net een pil vir domgeit en dit is loodpil.

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 6:14 pm
by mariusr
Dink hy moes sy tottie daar in gedruk het :confused: sou minder skade wees? :o ???

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 6:19 pm
by Ferdi
:o :laugh: :laugh: >:+ Marius dit sou hopelik virsekere het dat die gene pool nie verder gekontamineer word nie.

Re: a special kind of stupid

Posted: Mon Nov 11, 2013 6:32 pm
by Cobus(Cobb)
Reggie Gerber wrote:Hy dink ook seker sy voorgee is +9 of iets ++>:

you cut me deep Shreck.... :D

Re: a special kind of stupid

Posted: Tue Nov 12, 2013 8:51 am
by Smiley
Eers grootbek, toe huil hy, shame.... F@#$%N Stupid verby

Re: a special kind of stupid

Posted: Tue Nov 12, 2013 1:41 pm
by FHM
Cobus(Cobb) wrote:
Reggie Gerber wrote:Hy dink ook seker sy voorgee is +9 of iets ++>:

you cut me deep Shreck.... :D

Reggie jou boks...! :-[

Re: a special kind of stupid

Posted: Tue Nov 12, 2013 2:43 pm
by Doppies
Daar is nie Pille vir dit nie.

Re: a special kind of stupid

Posted: Tue Nov 12, 2013 3:35 pm
by Reggie Gerber
;D ;D Ek kon my nie weerhou nie ;D ;D

Re: a special kind of stupid

Posted: Tue Nov 12, 2013 4:00 pm
by PWV
Dit is teen hierdie talent van onnoselheid wat ek mense waarsku. As jy die talent het, moenie dit te veel gebruik nie! ::)