Lekke website met downloadable klanke gratis
Posted: Mon Nov 11, 2013 10:23 am
Vir die manne wat sou belangstel en daarvan hou om met klanke te speel gaan kyk bietjie hier daar is n paar goeies. Obviously is hulle nie getoets nie soo moenie al ons jakke gan mal maak nie. Goeie site om klanke en diere te leer ken.
http://www.averagehunter.com/
http://www.averagehunter.com/